Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van KwaZulu-Natal
4.4/5

Lees regte resensies van KwaZulu-Natal van 13625 geverifieerde gaste.

Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

KwaZulu-Natal akkommodasie

Bladsy 257 - 5567 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 4 mense

The Little Round House is 'n baie gerieflike grasdakhut in 'n klein, veilige grasdakkompleks in Mtawlume. Die area ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 4 mense

Kingfisher Unit E

Selfsorg in Margate,  MargateKwaZulu-Natal
Vanaf R1 045
R1 045 R941
per nag, vir 6 mense

Kingfisher Unit E

Selfsorg in Margate, MargateKwaZulu-Natal
Vanaf R1 045
R1 045 R941
per nag, vir 6 mense

Kingfisher Unit E is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks naby St Michaels-strand. Dié woonstel het 'n puik ligging e...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R1 045
R1 045 R941
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R1 181
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 181
per nag, vir 2 mense

Chakas Cove 76 skuil tussen Ballito en Salt Rock in die Chakas Rock-kompleks aan die Noordkus van Ballito. Gaste wo...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 181
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 6 mense

Inyoni Rock Cabanas 7 is 'n strandfront-woonstel in Amanzimtoti en bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel v...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense

Ramsgate Palms 37 is in Ramsgate, naby Ramsgate se hoofstrand met wonderlike uitsigte oor die see. Die moderne dubb...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense

Cowey's Corner

Gastehuis in Durban SSB,  Durban SSBKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense

Cowey's Corner

Gastehuis in Durban SSB, Durban SSBKwaZulu-Natal
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense

Cowey's Corner is 'n ruim, pragtig gerestoureerde gastehuis in Berea, 'n gewilde woonbuurt in Durban, net 2 kilomet...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 435
R1 435 R1 220
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 435
R1 435 R1 220
per nag, vir 6 mense

Santorini is in die hartjie van Margate en stapafstand vanaf Margate se hoofswemstrand, die Margate-pier, restauran...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf R1 435
R1 435 R1 220
per nag, vir 6 mense

The Blonde Bungalow

Selfsorg in Ballito,  BallitoKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 7 mense

The Blonde Bungalow

Selfsorg in Ballito, BallitoKwaZulu-Natal
Vanaf
R2 950
per nag, vir 7 mense

The Blonde Bungalow is aan die strandfront van Ballito in die Dolfynkus geleë. Die woonstel het slaapplek vir 7 gas...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 7 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 5 mense

195 Stella Maris

Selfsorg in Amanzimtoti, AmanzimtotiKwaZulu-Natal
Vanaf
R1 160
per nag, vir 5 mense

195 Stella Maris is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelgebou in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is ideaa...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 5 mense

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

The Anchorage is in Elysium, 'n rustige, stil kusdorpie geleë. Ons bied bekostigbare, stylvolle verblyf wat oor die...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense

Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang