- Amanzimtoti(268)
- Ashburton(4)
- Ballito(942)
- Bergville(7)
- Drummond(5)
- Dundee(16)
- Empangeni(7)
- Eshowe(10)
- Estcourt(9)
- Greytown(5)
- Hibberdene(72)
- Hillcrest(22)
- Hilton(39)
- Hluhluwe(45)
- Howick(55)
- Ifafa Strand(4)
- Ixopo(3)
- Jozini(17)
- Kingsburgh(146)
- Kokstad(7)
- Ladysmith(21)
- Lions River(1)
- Mandini(2)
- Margate(1062)
- Mbazwana(3)
- Melmoth(4)
- Mkuze(11)
- Mooi River(7)
- Mount Edgecombe(1)
- Mtubatuba(4)
- Mtunzini(23)
- New Germany(9)
- Newcastle(41)
- Nottingham Road(93)
- Palm Beach(18)
- Paulpietersburg(8)
- Pennington(55)
- Pongola(27)
- Port Edward(232)
- Port Shepstone(178)
- Richardsbaai(82)
- Scottburgh(75)
- Shelly Beach(96)
- Ulundi(3)
- Umhlanga Rocks(27)
- Underberg(70)
- Utrecht(6)
- Uvongo(424)
- Vryheid(24)
- Winterton(8)
- Battlefields(52)
- Dolfynkus(1030)
- Drakensberge(664)
- Hibiskuskus(1900)
- Highmoor(13)
- ISimangaliso Wetland Park(157)
- Midlands Meander(208)
- Natalse Middellande(364)
- Ndumo Game Reserve(1)
- Noordelike Drakensberge(17)
- Noordkus(1744)
- Olifantkus(290)
- Oribi Gorge Natuurreservaat(2)
- Scheepersnek(1)
- Sentraal Drakensberge(134)
- Suidelike Drakensberge(185)
- Suidkus(2400)
- Tembe Nasionale Olifantpark(1)
- Vallei Van 'n Duisend Heuwels(114)
- Westbrook(26)
- Zoeloeland(435)
Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
KwaZulu-Natal akkommodasie
5863 lekke plekke om te bly
Gateside Guesthouse is in 'n stil doodloopstraat in Hilton Village geleë. Dit is net 10 km van Pietermaritzburg se ...
Littlemore Beach House is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die rustige kusdorpie Zinkwazi, aan die Noordkus van Kwa...
Seaview Executive Guest House is 'n pragtige instansie in die rustigste area in Mtunzini, uMlalazi. Die gastehuis i...
Lady Leuchars Guest House is een van die oudste huis in Greytown en dis nou pragtige opgeknap en smaakvol versier e...
Geniet ware Suid-Afrikaanse gasvryheid naby die sakekern van Vryheid by Shonalanga Lodge. Ons bied B&B-verblyf en k...
Knip n Uiltjie is in Vryheid, 'n dorpie met 'n steenkoolmyn en beesboerdery in die noorde van KwaZulu-Natal. Die ve...
Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag... Lees meer