Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"A very relaxed and intimate place even if it is for a family, business or romantic vacation."
"Die winkeltjie op die hoofstrand moet opgradeer. Die strand is baie mooi skoon, dankie vir daardie mense wat dit so mooi skoon hou."
Natalse Middellande, KwaZulu-Natal
Summerhill Guest Lodge"Fantasties! Asemrowend mooi, veral as jy die alternatiewe roete ry, ry mens deur die woude. Beste suurstof in die wêreld tussen al die boomplantasies!"
"Umhlanga is n plek vir mense wat van besig hou. Dis 'n baie populêre sosiale omgewing met al die restaurante en strande."
"Die winkelgeriewe is nie volledig nie en nie naby nie. As jy wil weg kom van besige sentrums, is dit dan die aangewese plek."
"The tidal pool area is a big concern. No social distance and people drinking alcohol and leaving the place messy."
"Baie naby aan Umhlanga (7 km) en selfs Ballito is net 27 km verder. Mens kan regtig maklik na ander strande ook gaan en Durban is ook vinnig bereikbaar. Strande was relatief skoon en lewensredders was oral op hul pos."
"Ballito has it all, all the conveniences of a city setup with the relaxing options of a seaside town."
"I have always liked booking in Margate, felt safe and close to all facilities, eg. shopping centres, beaches and other activities."
"Ons het ongelukkig baie slegte weer gehad, maar dit is nogtans 'n baie mooi area van ons land."