Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Langebaan akkommodasie
Bladsy 24 - 431 lekke plekke om te bly
Beach House Bliss is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad en is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Lan...
The Stagger Inn is 'n ruim selfsorghuis in Langebaan in die Weskus en is perfek vir gesinsvakansies. Dié verblyf b...
Rene's Cottage
Rene's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in Langebaan. Dis ideaal vir diegene wat uit die stad wil wegbreek, ...
Tropico House Guest Rooms
Weaver Manor On Calypso is 'n pragtige selfsorghuis op die Calypso Beach Estate in die hartjie van Langebaan. Dit i...
Slaley Beach Cottage is 'n oorspronklike visserskothuis wat selfsorgverblyf in Langebaan, 'n pragtige kusdorpie aan...
Country @ Sea bied selfsorgverblyf op die Longacres Country Estate in Langebaan en is ideaal vir klein gesinne of p...
Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park... Lees meer