Geverifieerde Resensie
Lawrence Rocks
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lawrence Rocks bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 82 resensies.
"A relaxed area with good beaches. Accessible to shopping centres and Wild Waves is a must."
"Lawrence Rocks is beautiful, however, they need to do something about the litter. We have such a beautiful country, but sadly some people don't clean up after themselves."
"Sal geensins aanbeveel dat jy in die strate rondloop nie en veral nie na son sak nie."
"Dis pragtig, maar ek sal liewers in die toekoms weer nader aan Shelley Mall wil bly, die verkeer was erg."
"Die area verdien nie Whale Rock nie. Daar is geen ander aktiwiteite om te doen behalwe swem, visvang, stap en uiteet. Vir ander aktiwiteite moet daar na ander dorpe gery word."
"A place for family and fisherman to enjoy an affordable stay, with all the convenient shops and resturants just a stone throw away."
"Daar was 'n klomp walvisse wat elke dag daar kom speel het en die dolfyne het ons net so vermaak. "
"Die area laat jou voel asof jy jou eie rustige strand besit. Vriendeliker mense as die "locals" gaan jy nie sommer kry nie. Dit is 'n idilliese plek van vrede en rustigheid. 'n 10 uit 10 toeriste bestemming."