Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 3450 resensies.
"Haenertsburg is 'n dorpie waarop ons binne 'n dag verlief geraak het. Die temperatuur is ideaal."
"The Magoebaskloof pass is a lush and tranquil getaway experience, with lots to do and see. One of the best scenic routes in South Africa."
"Mobile Lion was 'n wenner. Nasionale Park was goed. Inkopie-sentrum was baie oulik."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Bushbaby"Very safe and we enjoyed the animals coming to the house. People at the entrance gate are very friendly and helpful. "
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Bushbaby"Ons sal graag net meer inligting wou gehad het met inligting en kaart van Leeupoort."
"Very rustic and natural. However, there is a shortage of activities for older children."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Die Cabin"Restaurant en winkels by Leeukrans net ongelooflik duur."
"Ons gaan die laatse 3 jaar vir 'n week in Desember Vaalwater toe, baie lekker area om te rus."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
@ The Bush"Jammer oor net 1 restaurant op die terrein waarvan die diens baie stadig was en daar's glad nie 'n nie-rook area nie wat dit moeilik maak vir mense wat dit sou verkies. Die kos was maar gemiddeld en ook nie vreeslik baie om van te kies nie. Ons het oor die algemeen ook die gevoel gekry dat die mense in restaurant, winkel en slaghuis nie vreeslik vriendelik is nie. Die winkel het net die basiese benodighede. Vat dus genoeg kos saam. Leeupoort het baie diere, ons het veral die vlakvarkkleintjies wat gereeld kom hallo sê het vreeslik geniet. As jy nie wil rondry nie en net by die huis wil kuier sal ek Leeupoort aanbeveel."
"We wish that the resort extend hours on day visits and allow visitors to have their own drinks inside."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Boshuske"Vriendelike toeriste, sowel as permanente inwoners. Diere fantasties. Ongerepte, mooi natuur."