Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2367 resensies.
"Baie Industriële gevoel, so ek sal dit nie as 'n toeriste-aantreklikheid aanbeveel nie."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Rustgevonden"Lief Leeupoort en ry nie te lank van die Rand af nie. Mooi pad."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Leeupoort Boshuis"Mag dit altyd bly soos dit is. Ons is gelukkig by Leeupoort."
Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Bigfoot 248 Mabalingwe"Restaurant was nie baie goed gestock nie. Baie items op spyskaart was nie beskibaar nie. Privaat Safari-voertuie se bestuurders het onder die invloed van drank wildsritte gedoen, wat 'n gevaar vir almal anders op die pad is. Anders as dit, 'n wonderlike reservaat en baie goeie verblyf."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Leeupoort Boshuis"Ek wou nie terug na realiteit toe terug gaan nie. Wonderlike plek!"
"Sal lekker wees as daar meer inligting vrylik beskikbaar is, ook plekkies wat toeriste kan besoek soos lekker coffee shops, restaurante ens. Baie inligting oor die verskeie oorde en wildplase."
"Ek dink nie die Suid-Afrikaners weet hoe mooi dit in Louis Trichardt is tussen die berge nie. Definitief 'n toeristebestemming wat nie genoeg geadverteer word nie. Die dorp is ook mooi skoon en netjies."
"Baie mooi area en baie skoon. Die Cheetah Conservation was definitief die moeite werd gewees."
"Magoebaskloof is a beautiful getaway for a weekend. There is lots to do in summer!"
"Ek het geskiedenis op die dorp, so dis half moeilik om na dit te kyk as 'n toerismebestemming."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort"Tydens 'n wegbreek na die bos is alles daar wat jy wil hê op die perseel."