Geverifieerde Resensie
Maloti Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5062 resensies.
"Die paaie het so bietjie meer aandag nodig. Ladybrand het pragtige ou geboue en is 'n baie rustige dorpie. "
"Wonderful old world, we loved all the shops and the people are so friendly, love that place, the kids did water rafting and really enjoyed that."
"Arme honde wat ons gesien het. Voorstel dat Rosendal gemeenskap hande vat en diere sover moontlik steriliseer en versorg. Never turn a blind eye to a human or animal in need. "
"Stilte is goed vir 'n week op die meeste ek glo na dit is daar absoluut niks om te doen nie."
"The Golf Course is amazing and the Douglas and his team are world class. The best service I have ever had at a golf course, and I have played many, from the Lost City, Pecanwood, Pretoria, San La Meer, and Cape courses. Please let them know, that what they do is appreciated."
"Clarens is 'n wonderlike klein dorpie met die oulikste winkeltjies en die lekkerste restaurante. Ongelukkig is dit baie besig oor langnaweke en staan mens orals in toue om 'n tafel te kry of om deur winkels te loop. Sal Clarens definitief aanbeveel, maar as jy die volledige ondervinding wil hê, gaan in die week of as dit stiller is."
"Fouriesburg is 'n juweel in die platteland. Ek sal beslis weer kom kuier, hierdie keer net bietjie langer."
"Ek sal nooit genoeg van Clarence kry nie. Die dorpie het 'n charisma en bied soveel dat jy eintlik nie korter as 'n week daar moet deurbring nie."
"Dis 'n klein drop, baie rustig en was lekker om net weg te kom van die Johannesburg-stad om te ontspan."
"Vitos Restaurant was wonderlik. Die kos was baie lekker en die diens uitstekend. Die pryse vir die kos was regtig die moeite werd! Ons het beslis nie honger gely nie."