Geverifieerde Resensie
Mbombela (Nelspruit)
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mbombela (Nelspruit) bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 684 resensies.
"The place is surrounded by natural beauty that is difficult to describe. One has to experience it to know and understand."
"Nelspruit is gorgeous, even though I travel there on business, I feel as though I'm on holiday."
"Nelspruit is a perfect base to see so much. The Kruger Park, the Panorama Route, Sabie, the many waterfalls are close by. "
"Nelspruit is een van die mooiste dele in Suid Afrika, net baie warm. Ons was gelukkig met die koel weer Saterdag toe ek aan 'n wedloop deelgeneem het."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
The Palms Guesthouse"Motoriste uiters ongeduldig. Goeie area en lekker stil."
"Nelspruit brei tans uit en word al hoe gewilder as toeristebestemming, dit is naby die wildtuin, en ander toeristeplekke."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Delicious Monster and SterJasmyn"Close to many places and very nice neighbourhood. "
"Mal oor Nelspruit, lekker naby aan alles wat toeris soek. As stad het jy alles wat jy nodig het, maar voel nie soos 'n groot stad nie, my tipe plek."