Geverifieerde Resensie
Mill Park
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mill Park bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 38 resensies.
"Beautiful and peaceful neighbourhood. Very safe to walk, jog. Close to amenities."
"Beautiful suburb with lovely treed avenues. Very safe for local and overseas travellers and they suburb has 24/7 security."
"Mill Park is 'n woongebied in Port Elizabeth. Rustig, boomryk en goed versorgde area."
"Baie mooi, ouer deel van Port Elizabeth. Nie te ver van die see af vir mense wat graag die strand wil besoek nie."
"Ons het dit nie juis as toeristebestemming ervaar nie, maar dit is baie gerieflik geleë ten opsigte van winkels en vir ons besoek vir 'n Britse visum."