Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

3 on Greger Accommodation

"'n Pragtige dorp met baie besienswaardighede, maar té warm in die somer."

Marlothpark, Mpumalanga

Naja Nivea

"Hout is baie duur."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Pragtige dorp met baie interessante restaurant en kuier plekkies. Natuurlik wil mens die omliggende omgewing en watervalle besoek, dis 'n heerlike vakansie en/of wegbreek bestemming!"

Dullstroom, Mpumalanga

Treelands Estate

"Ons geniet Dullstroom met hul restaurante elke keer as ons daar kuier."

Marlothpark, Mpumalanga

Carolmarks

"Fantasties vir 'n rustige wegbreek, naweek of langer! Jy sal vir seker uitgerus terugkeer huis toe nadat jy die rustigheid gaan soek het in die bos, met baie diere wat op jou stoep kom kuier en hello sê! As gesin gaan ons vir seker op 'n gereelde basis wegbreek Marloth toe!"

Marlothpark, Mpumalanga

Luislang Leisure

"Ons het baie diere gesien. Die kinders het ook die nuwe waterpark baie geniet."

Marlothpark, Mpumalanga

1815 Seekoei

"Baie rustige atmosfeer en geniet elke oomblik daar."

Dullstroom, Mpumalanga

The Highland Cottage @ Critchley

"Pragtige ou dorpie! Jammer die paaie is so sleg daarheen."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Ek sal graag weer soontoe wil gaan."

Marlothpark, Mpumalanga

Tora Rona

"Awesome, pragtige natuurskoon in die bosveld. Netjiese geriewe, restaurant, water park. Baie diere!"

Marlothpark, Mpumalanga

Henne's Rest

"Awesome destination. Were privileged to see many animals. Excellent service by the security company! Even assisted when one of our team got lost to bring them to our home. Only found the people (not visitors), very grumpy and unfriendly!"

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Bush Ballads

"Marlothpark is verrassend. Die opset van die park is, jy bly in n bosserige omgewing. Winkels en vulstasie is daar. Ons het baie verskillende diere gesien. Soms hoor jy die gebrul van 'n leeu."

Sonheuwel, Mpumalanga

Cronje Cottage

"Area baie netjies en sentraal."

West Acres, Mpumalanga

Dome Home Accommodation

"Rustige buurt naby genoeg aan die belangrikste besighede!"

Marlothpark, Mpumalanga

4230 Impala

"Amazing River view restaurant is 'n groot moet op almal se lys wanneer Marloth Park besoek word."

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Die dorp lyk baie verwaarloos. "

Dullstroom, Mpumalanga

Kliphuisjes

"Besoek Dullstroom so gou as moontlik, jy sal nie spyt wees nie."

Witrivier, Mpumalanga

Cook's Comfort

"Stunning place to be. So much things for families to do."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Burnie's Cottages

"Pragtigste, skoonste dorp wat ek in 'n Lang tyd gesien het."

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"Besoek gerus African Elephant restaurant. Beste kliëntediens wat ek in 'n lang tyd ontvang het. Die kos was heerlik!"

Marlothpark, Mpumalanga

Tora Rona

"Dis mooi skoon en al die diere binne in die park is amazing."

Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn

"Mens kan God se volmaakte skepping sien en ervaar."

Hazyview, Mpumalanga

Mountain Creek Lodge

"Naby alle besienswaardighede. Die Krugerwildtuin op jou voorstoep."

Dullstroom, Mpumalanga

The Outpost Dullstroom

"'n Lekker wegbreekbestemming vir 'n naweek."

Aerorand, Mpumalanga

Pride Rock Accommodation

"Nie baie tyd gehad om rond te loop nie, maar dit wat ons gesien het was baie mooi."

Marlothpark, Mpumalanga

Lions Roar

"Snakes, snakes, snakes."

Blad
Blad 207 - Wys 6181 tot 6210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang