Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.

Sonheuwel, Mpumalanga

Aloe Cottage X

"Close to shops and not far from tourist destinations."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Cabin & Cottage Kaapsehoop

"Lekker wegbreekplek om te ontvlug van die stadgewoel, heelwat om te doen en te ervaar met aangename eetplekkies."

Marlothpark, Mpumalanga

Butterfly House

"Hulle kan toilette by uitkykpunte sit."

Marlothpark, Mpumalanga

3875 Eagle

"Wonderful bush atmosphere, but some roads poor, possibly due to recent rains."

Marlothpark, Mpumalanga

Butterfly House

"Heerlik rustig as jy van natuur hou."

Marlothpark, Mpumalanga

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Roads are in very poor condition."

Malelane, Mpumalanga

Cycas Guest House

"Het alles wat jy nodig het. Lekker naby die wildtuin."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Art Boutique Gallery and Accommodation

"Gaan definitief weer besoek aflê, hierdie keer vir 'n langer periode!"

Graskop, Mpumalanga

Blyde Chalets

"Lekker sentraal en baie om te doen."

Dullstroom, Mpumalanga

The Gables Dullstroom

"Pragtige dorpie. Ons kuier gereeld by julle."

Marlothpark, Mpumalanga

Ruslekka

"Marloth Park is altyd baie lekker. Ek gebruik dit altyd om my baterye weer te laai. Baie ontspannend."

Marlothpark, Mpumalanga

Buffalo Chalets Marloth Park

"Bly om te sien sekuriteit by die hekke het verbeter, laat mens meer veilig voel."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Art Boutique Gallery and Accommodation

"Troeteldiervriendelike, gawe dorp met tonne om te doen en te sien. Beste plek om pragtige foto's te neem! Live shows en baie vermaak naweke."

Marlothpark, Mpumalanga

Oppidraai

"Sommige mense in winkels teëgekom wat daar werk ondanks hulle moet en nie omdat hulle wil nie."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Lieflike plek met heelwat winkeltjies."

Elandsvallei, Mpumalanga

Treeferns Trout Lodge

"Grondpad in die omliggende omgewing kan na gekyk word, die pad is nie regtig gepas vir mense met lae voertuie nie."

Ermelo, Mpumalanga

Elna's Guesthouse

"Too much smog from local coal fires in the in the inter months. Not pleasant at all."

Marlothpark, Mpumalanga

De Bruine Huis

"Marlothpark is 'n wonderlike plek vir vakansie, en ons het eendag drie van die Groot Vyf gelyk gesien aan die oorkant van die Krokodilrivier."

Chrissiesmeer, Mpumalanga

John Jack Inn accommodation

"Mens moet tyd opsy dit om dié omgewing behoorlik te verken en te waardeer. Moet net nie inkopieplekke verwag nie. Dis meer vir natuurliefhebbers opsoek na iets anders as die Groot Vyf. "

Sabie, Mpumalanga

Thandamanzi Self-catering

"Dit is die mooiste omgewing en die skoonheid van die natuur is absoluut wonderlik. Daar is so baie om te sien dat die paar dae net te min was. Ons sal beslis weer daar wil gaan kuier."

Marlothpark, Mpumalanga

Maranze@Marloth

"Die wonderlikste plek ooit. Rustig en stil met wonderlike natuurskoon."

Sabie, Mpumalanga

Lew's View

"Pragtige wêreld en sentraal vanaf alle ander besienswaardighede."

Del Judor, Mpumalanga

Lamarique 2

"Perfek vir die reisiger oppad. Nie toeriste attraksie nie, nee."

Dullstroom, Mpumalanga

Kliphuisjes

"Dullstroom het sy eie bekoring en 'n hoogtepunt vir ons was 'n besoek aan die Birds of Prey Rehabilitasie sentrum. Om uit te eet is redelik bekostigbaar in vergelyking met pryse in die stad, maar ons het gevind dat die pryse van handelsitems onnodig duur is en gefokus is op die oorsese mark. Soortgelyke produkte kan teen laer pryse elders aangekoop word."

Blad
Blad 239 - Wys 7141 tot 7170
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang