Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.
"Baie lekker. Die mense in die winkels en orals anders laat jou welkom voel. Baie dankie aan al die personeel. "
"Quiet area with shops close by and very easy access to main roads. Not sure what there is to do for a tourist but I'd stay there again if I needed to."
"Die area om Graskop is een van die mooiste areas in Suid-Afrika. Dis ook baie goedkoop om na al die watervalle en nog meer te gaan kyk. Wees maar net geduldig op pad soontoe van Gauteng af, want daar is nogal stadige trokke op pad."
"A beautiful place with friendly people and lots to see. "
"If you are in that area, you need to visit it, it's beautiful! We stayed at Kiepersol house and loved everything about it. It's really a home away from home, clean, beautiful views, etc. "
"Magnificent mountain biking trails (as part of the Ashburton Kaapschehoop stage race). Quaint restaurants and coffee shops/tea gardens. Kaapschehoop is magical."
"Dink hierdie is een van die interessantste dorpies wat ek ooit besoek het. Die rotsformasies en perde is pragtig."
"Waterval Boven is 'n historiese dorpie en daar is baie besienswaardighede. Pragtige brûe en watervalle. Natuurskoon lieflik. Al wat pla is dat daar geen Spar of kruideniersplekke is nie, asook geen kaartfasilitiete in 'n paar winkeltjies wat wel handel dryf nie. "
"Marloth Park = Sielskos! Ek wil definitief kyk of ek 'n huis daar kan koop. Beste plek ooit!"
"Baie mooi toeriste dorpie, nie te ver van die Kruger Nasionale Park nie. Daar is baie besienswaardighede in die omgewing."
"If you love the outdoors with an option of a small town charm, Dullstroom and surroundings is the place to go."
"Nie veel diere gesien nie, maar dis maar die droogte. Hoop en bid vir goeie reën. Ons het darem kameelperde op pad uit gekry. Alles wat 'n mens nodig het op een stuk grond. "
"Die bos en Marloth is die plek om 'n mens weer 'n nuwe uitkyk op die lewe te gee."