Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bosplasie"Was teleurgesteld by die hoofhekke. Jy kan sommer net inry en dit beteken enigeen kan sommer net ingaan. Vorige kere kon jy net ingaan as jy 'n permit het. Olifantstraat sal ek ook nie in bly nie. Te veel voete en mense wat langs die pad sit en selfs alkohol drink. Hoop as ons in die winter gaan dat die park strenger reëls sal hê wat dit aanbetref. Verder is die park pragtig!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Luiperd Bush Retreat"Geniet altyd die diere wat mens sien vanaf Marloth in Krugerpark se kant."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marloth Kameelperd"Love the area and all the animals running freely."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Getaway Bush"Marloth Park itself is really a great place to visit."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Vuurvliegie en Sonbesie"Lekker restaurante en winkel as mens iets benodig. Veiligheid is tops. Baie wild om te sien. Rustigheid. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3487 Steenbok"Marloth is baie lekker vir 'n wegbreek en ook naby die Wildtuin - baie rondom om te gaan doen."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Gaan en geniet die rus, dis 'n vakansie wat jy nooit sal vergeet nie. Baie diere, en ook baie mooi en veilige perseel."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Luxury Guesthouse Co @ Butterfly House"Heerlike vakansiebestemming. Naby aan die Krugerwildtuin. Baie om te doen."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The House"Love it will be back again at the end of the year."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
'NdaBushi"Die gate in die grondpaaie kan so bietjie opgevul word, maar verder is die bos gevoel heerlik!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Squirrels Leap"Onrustige kuier want orals waarskuwings oor leeus."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lions Haven"Aandag aan grondpaaie, na die baie verspoeling en reën."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Alldays"Mal oor Marloth. Sal net beter navorsing doen voor ek weer plek bespreek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Penny Lane"Wonderful area to escape to the bush and relax amongst the wildlife."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Spoorsnyertjie"Love dit daar, dis so ontspannend en bied 'n lafenis vir jou siel."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Luxury Guesthouse Co @ RiverHouse"Roads, other than tar, are terrible and need fixing up."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Cottage"Our first visit ever to Marloth Park, and we were very impressed, home from home, we are members of the Marloth Sighting group, it was so great to keep in touch while we were there."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hippoholiday"Die park is ook netjies en skoon en die mense by winkelsentrum is oorvriendelik en is baie behulpsaam. Die personeel by die hekke is ook vriendelik en baie professioneel. Dit was uit en uit die moeite werd."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ndabushe Kruger Lodge"Baie lekker vakansiebestemming. Oulike restaurante, lekker kos, goeie diens, volop wild. Alles wat mens nodig het, van 'n slaghuis tot 'n haarsalon. Definitief nou 1 van my gunsteling plekke!"