Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Die natuur en diere is soos balsem vir jou siel! Ons rus en ontspan heerlik in Marlothpark!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Villabikirus"Dalk van die grondpaaie weer 'n bietjie skraap. Weet dit is moeilik met al die lieflike reën wat die afgelope tyd geval het. Marloth Park is ons gunsteling plek om batterye te laai!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
951 Geelvis"The area is private, peaceful and its nice having the animals around."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Into Africa Cottage"It's a beautiful place, something different to our busy Johannesburg. Something refreshing seeing the wild animals. Thank you so much."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Perfect for nature lovers. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Eden Safari Country House"Nie veel om te doen vir jong mense nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shangri-la @ Kruger"Marlothpark is 'n rustige vakansieplek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Granny's Place"The only holiday resort and nature conservancy with open fence living and wildlife roaming freely between accommodations. Walks with lookouts over the Crocodile River and Kruger Park. Infrastructure to cater for all tastes and levels. Nothing like this anywhere in the world. High demand location."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hakuna Matata"'n Plek wat al die boksies tiek vir 'n lekker wegbreek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"Lekker oornagplek om maksimum 2 dae te spandeer."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Het 'n heerlike naweek gehad. Daar is baie wild en verskeidenheid voëls te sien. Marlothpark is 'n heerlike bestemming en sal definitief weer teruggaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shebeth Self-catering"Marloth is wonderlik! Ons is mal oor die wegbreek en ons doen dit gereeld!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Acacia Bush Cottage"We loved our time here. We actually bought a stand after staying here. Would love to build a similar little cottage one day to have our own place in this beautiful place adjacent to Kruger National Park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Fish Eagles Cry"Geniet dit om daar te gaan afpak en vergeet van die buitewêreld."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mamba 1927"Besides the fact that the area is very far, away from everything, and the entrance to the area is a gravel road, Marloth Park is beautiful and peaceful. You become one with nature and have animals around almost all the time."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Wil voorstel dat die grond paaie bietjie gelyk gemaak word. Wat pensionarisse aanbetref voel dit of jou binnegoed los skud en veroorsaak pyn orals. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudu's Rus"Uitmuntende plek, bietjie bekommerd oor die ontbossing."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Beste plek in die laeveld."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Aloe's Rest Camp"Sommige van die paaie is verskriklik sleg en vat dit jou ekstra lank om tot in die wildtuin te kom, indien jy op party van die grondpaaie moet ry."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper"Friendly environment, peace of mind, no loud music or distractions. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
WilruWilthu"Marlothpark het in my hart gekruip. Dit blyk asof daar opskerping van sekuriteit is en of die area bietjie skoner is. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Butterfly House"Ons is mal oor Marloth Park en boek altyd daar al vir 10 jaar. Die diere wat by jou huis kom om te eet maak alles daar so spesiaal."