Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Okalani Self-catering"A fabulous place to visit for a relaxing break where the animals come to you. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger River Retreat"Employees working there are very helpful and friendly, the park was extremely clean and had stunning sites."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Lekker wegbreekplek om 'n naweek te ontspan en is nie baie ver van dorpe af nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bush and Gables House"Roads are very well looked after, the bush walks are kept clean, certain areas are a bit tricky because of the recent rainfall, but overall great! It really is an amazing place where magical experiences happen."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Visarend's Roep"Die paaie is bietjie moeilik om te ry as jy nie 'n bakkie het nie. Maar dit het steeds uitgewerk."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort Luxury Holiday Home"We would definitely visit Marloth Park again."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bosplasie"Het die diere geniet wat tussen wooneenhede rondbeweeg."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Promised Land"Marlothpark is 'n fantastiese plek en 'n plek om weg te kom van die besige stad, 'n plek om te kom rus veral as jy die natuur geniet."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marloth Getaway"I love Marloth. Close to the Kruger National Park and nice bush experience."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mongoose Bush House"Ons eerste besoek aan Marlothpark al wat kommerwekkend is, is die aantal plastiek bottels ens. wat die mense rondgooi. En dink ook die mense moet seker maak dat die plekke waar die vullissakke in gegooi word goed toe is sodat die apies en bobbejane dit nie kan oopmaak nie. Dalk net iemand kry om al die plastiek bottels op te tel of sit oral herwinnings blikke neer wat kan toemaak sodat die daarin gegooi kan word. Die diere kan dit inkry en dit is nie goed vir hulle nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
4230 Impala"Baie lekker, maar ongeag Eskom se loadshedding is daar gereeld probleme met die kragvoorsiening."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bos-Geluk Huis"Doen jouself die guns en gaan kyk hoe lekker ontspannend is dit in Marloth!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
4230 Impala"'n Rustige wegbreek wat die siel vol maak. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hout Huisie"Baie lekker wegbreekarea vir die natuurliefhebber."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Villa ZaZu"Lekker rustige rusplek. Die apteek kan gerus oor naweke ook oopmaak."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Tortoise Shell"Die hoofpad se verkeer is onaangenaam."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Twalumba"Marlothpark gee vir jou die gevoel van die wildtuin met die veiligheid om ook te stap en deel te wees van die bosveld."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo"Alles wat 'n mens kan nodig kry, is daar te koop en Henk van Rooyen se restaurant langs die rivier het 'n lekker spyskaart en vriendelike personeel. Ons het ook 'n draai gemaak by die nuwe kuierplek, GiraffeWatergat! Heerlike pizzas!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Aloe's Rest Camp"Vir seker 'n belewenis. Definitief iets wat nooit dieselfde is nie met diere wat by jou voorstoep sit."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hout Huisie"Wow! Beautiful, nature at its best. I love the fact that you see wild animals everywhere in Marloth Park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
KrugerRiverVillas-Mtombo"Marlothpark is 'n natuurreservaat aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin so wat dit uniek maak, is die wild wat vrylik op die perseel rondloop en dan is dit regoor die oewer van die Krokodilrivier geleë met 'n pragtige uitsig oor die Krugerwildtuin."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"It’s got a lot busier than we remember, but the people are friendly there and quickly to inform you of any good sightings at the hide, etc. The Waterpark was fun for the kids but a bit overpriced for what’s on offer."