Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Kruger National Park South

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Serenity Du Bois Lodge

"Heaven! Wish I can stay there forever!"

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Maphupho Yemali

"Beter inkopiegeriewe, ander is te op 'n knop."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper

"Baie lekker om rond te ry en diere te kyk. Ons het verskriklik baie gesien. Ook baie lekker om te draf en fiets te ry."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Shiringa Holiday Home

"Marlothpark is heerlik om by te bly, naby die Krugerpark en veels beter as om in Kruger te bly."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Ngululu

"Die rustigheid om weer te herlaai. "

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Zazu Cottage

"Marlothpark as 'n bestemming is uitstekend."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Into Africa Cottage

"Marloth Park is amazing and will go back there."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Eden @ Marloth

"Hulle moet dalk kyk om 'n warm swembad vir groot mense te bou en plan te maak oor die draad wat so gerek is tussen hulle en die Kruger. Maar bly die lekkeste plek ooit om met vakansie te gaan."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Evert-Rust

"Daar was vreeslik baie voetgangers, selfs 'n onverwagte/onvanpaste inloer by die kamer ruit deur 'n vroulike voetganger."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Evert-Rust

"Daar moet na die park se heining gekyk word. "

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Guinea Fowl Cabanas

"Ingang van Marlothpark bietjie opgradering nodig. "

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Mopani Villa

"Die mense wat permanent in Marlothpark is (soos die staff van die winkeltjies ens) is baie onbeskof. Dit was eintlik half ontstellend dat mense jou nie kan groet en ondentlik met jou praat nie. Hulle bly op so wonderlike plek en dan is hulle so ongeskik."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Kudu's Rus

"A great place to stay if one wants to be close to nature and close to the KNP. Cheaper than staying in the park and a lot less noisy and busy than the park. The roads, however, could be fixed up a bit as not everyone drives a high-clearance vehicle, although one is recommended."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

The Promised Land

"It must be good, we come back year after year, and always have a fantastic time. The shop provides almost everything if you forgot something at home, and their prices are very reasonable."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Hello Kruger

"Marloth is 'n baie lekker rusplek vir die familie."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Die grondpaaie tussen die huisies is nie altyd gemaklik nie. Kleiner voertuie gaan dit nie hou nie. Verder is dit baie nice!"

Hazyview-Vakansiedorp, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Tatenda Guesthouse

"Die dorp is bietjie besig, maar gerieflik sentraal van al die besienswaardighede."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Really enjoyed the game encounters in Marloth Park. The service from the Info centre was excellent."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

3487 Steenbok

"An amazing holiday destination with plenty to do in the area. Will definitely go again."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Richan Villa

"Soos altyd baie lekker plek om te besoek, die kinders geniet dit vreeslik baie om al die diere om hul te sien rondloop ."

Blad
Blad 33 - Wys 961 tot 990

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang