Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ndabushe Kruger Lodge"Baie moo. Strate net bietjie rof en ongelyk."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Nyati Safari Bush Camp"Daar is 'n paar eetplekke beskikbaar en sekere winkels, maar kostes is maar hoog. Droogtetyd lyk die veld maar sleg en grys."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Marlothpark word uitstekend bestuur, voel baie veilig daar."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Hedge @ Marloth Park House"Wonderfully located, close to the park with beautiful wildlife."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Henne's Rest"Infrastruktuur (grondpaaie) en voetpad (erosie) langs die rivier het aandag nodig. Anders is ons baie lief vir die park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Manzini Chalets"Besonders mooi en was wonderlike ondervinding. Kan gerus die bestemming aanbeveel veral vir bos- en natuurliefhebbers wat die skoonheid van natuur en wildlewe waardeer."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kumba Lahlekile Nathi"Ek sal Marlothpark definitief aanbeveel as toeristebestemming. Die atmosfeer is rustig en die omgewing pragtig."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Aloe's Rest Camp"Baie stil en lekker Bosveld-atmosfeer."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ndabushe Kruger Lodge"Die paaie kort baie aandag. Die erosiegate langs die lyndraad is baie erg en die grond val al weg teen die pad wat mens op ry."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Getaway Bush"Daar was verskeie kragonderbrekings sowel as wateronderbrekings. Die diens by die sleutelontvangs was ook baie onvriendelik en glad nie behulpsaam nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bosaapie"Dis so 'n mooi plek om net lekker rustig te gaan rus en die wild te bewonder. Ek sal daar bly as ek kon."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Nyati Safari Bush Camp"Dit was ons 1ste kuier in Marloth en was aangenaam verras deur die groot hoeveelheid wild in die park en die pragtige uitsig oor die rivier. Het dit baie geniet en sal definitief weer gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marloth Wild Fig"Die grondpaaie is uiters swak en plek-plek onrybaar. Die winkel in Marlothpark is ook maar karig toegerus as jy dink hoeveel toeriste van dit gebruik maak."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Walking Tall Private Bush Retreat"Marlothpark moet net hulle water en krag uitsorteer."
Skukuza, Nasionale Krugerwildtuin Suid
SANParks Skukuza Rest Camp"Hyenas loop in nagte in die kamp rond. Versigtig wees en nie alleen beweeg in aande."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Henne's Rest"Slegte ekosisteem bestuur met oorbeweiding. Paaie in slegte kondisie. Andersins baie goed gelëe."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Rhinos Rest"Die paaie is regtig in 'n ongelooflike slegte toestand teen die draad af."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Rinkhals Athule House"Al baie by Marloth vakansie gehou en dit bly een van die beste waarde-vir-geld-plekke naby die Krugerwildtuin."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Big Tuskers Bush Camp"Aanbeveling vir all natuurliefhebbers."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Net by die winkelsentrum is daar te veel mense wat in die strate rondstaan en werk soek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Stricter rules towards smokers who throw their cigarette butts all over the place. That's a real big concern towards our wildlife. Suggestion: Bins close to viewing points for rubble/cigarette butts."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Genet House Holiday Home"Die trokke raas baie en jaag vreeslik op die deurpas, oorweeg miskien permanente kameras vir spoed beheer. Verbeter ook dalk paaie by draad aan rivier se kant, dis nie toeganklik vir alle voertuie nie veral vir Sunset drives. Verder is Marloth perfek."