Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Wild Bunch Safari House"Vullisberging en -verwydering is 'n probleem en grondpaaie word nie instandgehou nie. Diere is amazing en ongelooflik mak."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hyenas Call"Baie goed geleë. Huisies is verspreid en letterlik in die bos wat goed is vir privaatheid, maar kan ook gevoel van afsondering en onveiligheid skep."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kierieklapper River House"In Marlothpark kry jy alles wat jy nodig het en die rustigheid van die bos is altyd 'n bonus!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Weltevrede Lodge"Baie rustiger en beslis meer waarde vir geld as om in die wildtuin te bly."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kumba Lahlekile Nathi"Marlothpark is ongelooflik besonders. Dit verleen 'n unieke bosveldervaring, maar met moderne geriewe beskikbaar reg in die park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Wildsbokkie Holiday Home"Marlothpark is heerlik en naby genoeg om maklik die wildtuin te besoek vir die dag. Ek kan wel noem dat die omgewing nie rolstoel vriendelik is nie - dis feitlik onmoontlik om met 'n rolstoel te gaan stap weens die sand en klipperige paaie. As jy 'n gestremde persoon in jou groep het, is dit beslis 'n uitdaging."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Okalani Self-catering"Bly altyd 'n wenner in die winter, met baie aangename sonskyndae en baie wild om te sien. Stel nooit teleur nie. Heerlike rusplek, waar goeie dissipline gehandhaaf word. Mens voel altyd rustig en veilig daar."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bushbaby Haven"Ek is malverlief op die plek, ek was al voorheen daar en sal beslis in die toekoms weer gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort Luxury Holiday Home"Sal vir seker weer besoek, baie dankie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shades of Nature"Veilig, bekostigbaar, rustig. Iets vir almal. Maak net plan met 100de vragmotors op die N4 deur die dagure."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Absolute Safari Guest Lodge"Uitstekende keuse vir 'n wegbreek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
951 Geelvis"Geniet die Amazing View-restaurant wat baie naby aan Geelvis is."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Galago's Nest Bush Chalets"What an experience with the animals in the park. Peaceful and calm. It was truly a blessing, we experienced nature like never before."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hippoholiday"Alles wat jy nodig het, maar teen 'n prys. Kruideniersware uiters duur in Marlothpark so koop buite."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shangri-la @ Kruger"Baie lekker plek om na aan die natuur te wees."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Njala Lodge"Ek dink huise word te na-aanmekaar gebou en dit vat die privaatheid weg."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kingfisher Cottage"Die lekkerste bosvakansie in Suid-Afrika!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
KrugerRiverVillas-Lionsgate"Die estetika kort aandag, en redelik baie vullis wat rondlê."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Tau Self-catering House"Puik omgewing en atmosfeer. Van die grondpaaie benodig aandag. Diens en ontvangs by hek was baie goed."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kumba Mugwenzi"Die diens was goed en almal is vriendelik."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Paradise 3844"Marlothpark is uitstekend, was nou al 2 keer daar sal weer en weer gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
896 Hedgehog"Zebras, kudus, kameelperde, vlakvarke, bosbokkies alles letterlik op jou voorstoep. Fantasties."