Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Simplicity Apartments"Great location near the Kruger National Park and lovely to see the animals in the park itself. Felt like a long drive inside Marloth to get to the exit gate each day, however."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Three Rondavels"Ons sal veel eerder in die Krugerwildtuin self gaan bly."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Tortoise Shell"Slaghuis by sentrum verkoop baie lekker wors, aan te beveel!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Innibos"Die park is mooi skoon en die diens by al die plekkies binne Marloth was van goeie gehalte en almal was vriendelik."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Pan African Safari"Gerieflik naby aan die Krugerwildtuin."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Wild Bunch Safari House"Restaurant Amazing Kruger River View het ons verwagtinge oortref. 'n Heerlike seekos-bord met goeie diens."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shawu Bush Cottage"Lovely restaurant in Marloth called "Amazing Kruger View". Sometimes predictors enter the park so be vigilant when walking."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Klein Huisie"My gunsteling wegbreekplek. Sien en beleef altyd ietse anders, nooit dieselfde nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Laparetreat"Marloth is always a wonderful holiday destination."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Africa Sepungu Safaris"Marlothpark is 'n lekker wegbreek in die bos, naby genoeg aan die Krugerwiltuin."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3875 Eagle"Die droogte, watertekort en die onveiligheid van die dorp as geheel is 'n bekommernis vir iemand wat 'n besonderse boservaring beplan. Die grondpaadjies word nie instand gehou nie. 'n Gewone motor kan nie meer al langs die Krokodilrivier ry nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
951 Geelvis"Marlothpark is altyd lieflik. Ons het vreeslik baie diere gesien deur net in die park rond te ry."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"As this was a first visit I will definitely be back!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Klein Paradys"This was our first visit to the park, and we will definitely go back in the near future. It's close to both Crocodile Bridge Gate and Malelane Gate to enter the Kruger National Park. Marloth Park has its own shops, restaurants and security to ensure an overall safe stay. We saw a whole elephant family, and waterbuck on the river bank at one of the restaurants: The Amazing Kruger View. The park is clean and well looked after. We also enjoyed the friendly community that welcomes you, and the wildlife forming part of this park makes it even more special. An absolute must for any one who loves wild life and the bush."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Klein Huisie"Marlothpark is wonderbaarlik mooi! Soveel diere om te sien en jy hoef nie eers te soek vir hulle nie!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kumba Mugwenzi"Marlothpark gun mens die geleentheid om die bosveld te voet te verken en talle diere te aanskou. Leeus, olifante, buffels en meer kan ook gereeld gesien word vanaf die uitkykpunte. Ons besoek Marlothpark elke jaar en kan beslis sê dat die park ons harte gesteel het! Sou net graag beter toegangsbeheer wou sien van almal wat in en uit die park beweeg maar anders as dit is dit regtig ’n fantastiese bosveld wegbreek vir oud en jonk."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hout Huisie"Fantastic place to stay and we will definitely be back hopefully very soon."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Eden @ Marloth"Marlothpark is nie vir mense wat partytjies wil hou en baie besig wil wees nie!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Daniel'lo"Marlothpark is 'n goeie toeristebestemming oor die algemeen vir diegene wat graag die Kruger Wildtuin wil besoek maar nie akkomodasie binne in die wildtuin het of kan vind nie. Dit is egter nie my eerste keuse nie. 100% my eie opinie en ander mag dit terdeë geniet om Marlothpark te besoek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Spoorsnyertjie"My persoonlike observasie is dat daar baie mens is wat rondbeweeg, maar kan nie sien dat daar iewers werk gedoen word of ingeboek is nie. Toegangsbeheer op voetgangers moet verbeter."