Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2235 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hippoholiday"Paaie kort dringend aandag, maar dit is verstane na die baie verspoelings."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Sable Hide 2692"Bly elke jaar in Marlothpark, geniet die rustigheid en natuur, wild om die huise."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Wees Rustig Rustig"A place to relax from the busy life. Amazing."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Maningwe"Dit is mooi, enigste negtatiewe kommentaar is die paaie. Daar is by plekke groot groewe in die pad, wat dit moeilik maak, veral as jy nie 'n hoë kar het nie en in die aande. Die waarskuwing van leeus wat daar kan rondloop het bietjie spanning veroorsaak. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Sparrow 615"Sal dit vir seker vir al ons familie, vriende en kennisse aanbeveel as 'n wonderlike vakansiebestemming. Veral vir dié wat die Krugerwildtuin gereeld besoek en lief is vir die bosveldomgewing. Lieflike plek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serendipity Kruger Lodge"Ons eerste keer hier. Dit was baie lekker, met 'n lieflike restaurant (Amazing Kruger View) en diere oral. Nader aan die natuur kry 'n mens moeilik."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper"Can do more to upgrade shops and activities like game drives in Marloth."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Promised Land"Marloth is my piece of heaven on earth."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Self-Catering Cottage"Marloth Park is the place to be if you love animals as much as we do. Zebras, warthogs, and bucks come to your back door. It's really amazing."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bos-Geluk Huis"Marlothpark kan hulle sekuriteit opskerp by hulle hekke, enige iemand het toegang tot die park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Net jammer die Lionspruit park was nie toeganklik tydens ons besoek in Maart 2023 nie..."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Sparrow 615"Ons verstaan dat daar groot reens was, maar die grondpaaie is redelik onbegaanbaar en beperk jou om verder in te gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Nyeleti Villa"Ons sal baie graag eendag wil aftree in Marlothpark. Marlothpark is amazing."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper"Hemel op aarde, verlief op die plek. Hoop om eendag permanent daar te bly."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hout Huisie"With all the new houses popping up, Marlothpark is quickly losing its charm. New houses are popping up everywhere, this reduces available food for the animals, also builders can be loud and noisy."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ndlovu Rest"Die diere is orals te sien. Die winkels is gerieflik en naby met als wat jy kan nodig kry. Die paaie kan aandag kry asb., nie almal ry 4x4-voertuie nie. Ons sou graag meer van Marloth wou sien, maar die paaie was baie sleg. Mens verstaan dit het baie gereën, maar nou kon dit al aandag geniet het."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper"It's a unique and quiet little haven."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
515 on Warthog by the River"Die grondpaaie is maar 'n probleem as jy met 'n gewone kar ry."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marloth Sanbonani"The roads are just in very poor condition due to the recent rains, but otherwise it's a lovely place to stay."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid"Marlothpark is 'n diereparadys, die enige kommentaar is jy moet met die regte voertuig daarheen gaan, met al die oorstrommings was die grond paaie uitgespoel. Maar dit het my nie baie gepla."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Spoorsnyertjie"Die grondpad was bietjie erg beskadig wat binne Marloth Park is na die oorstromings. Definitief nie vir klein karretjies nie. Marloth Park sal moet dringend aandag gee aan die grondpaaie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Maphupho Yemali"Was bietjie teleurgesteld in die toestand van die veld. Alles is oortrek met onkruid."