Geverifieerde Resensie
Nelson Mandela Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nelson Mandela Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 726 resensies.
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
32 Summerseas"The best beach to visit. Also for me the safest compared to other cities. The beaches are clean and the water is nice and warm."
Clarendon Marine, Nelson Mandelabaai
8 Abalone Place"Affordable accommodation with adequate facilities for a family with children."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Pollok Beach Guest Lodge"Dit is 'n veilige area waar jy kan op die strand loop of hardloop. "
"Walmer as sulks sien ek nie as 'n toeristebestemming nie, maar dit is ideaal geleë t.o.v. die groter Port Elizabeth toerisme-area."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Pilbra Beachfront Self-catering Apartments"A very quiet area but perfectly situated."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Annie's Selfcatering Accommodation"Isolated area but has a beach and river mouth. Not much in way of amenities."
"Seaview is 'n stil kus dorpie ongeveer 30 min buite Port Elizabeth. Die kus is meestal rotsagtig. Ongelukkig doen graffiti op van die rotse afbreuk aan die algemene natuurskoon. Daar is mooi woonhuise, maar van die woonhuise in die ouer gedeelte toon redelike agteruitgang. Alhoewel ons niks persoonlik ervaar het nie, wil dit voorkom asof kleinskaalse misdaad, soos inbraak, 'n moontlike probleem in die area mag wees."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Millard Crescent Guest House"You spend your money/holiday with no fear, but joy."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Corner House Accommodation"Pragtige, skoon area en alles is baie sentraal geleë. Veilige staproete langs die see (Marinerylaan)."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Summerseas 43"Skoon strand. Lielike wandelpaaie. Streng sekuriteit in kompleks vir gemoedsrus. Verskeie eetplekke binne loopafstand van die gebou. "
"Despatch is 'n netjiese plattelandse dorpie wat gerieflik naby groot sentra is soos Uitenhage en Port Elizabeth."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Pilbra Beachfront Self-catering Apartments"Stil en skoon omgewing."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Beachwalk Bed and Breakfast"Summerstrand is 'n baie mooi en gerieflike bestemming. Ek sal weer daar bly."
"Dit is 'n afgesonderde deel en baie stil. Min mense en huise en het waarlik veilig gevoel."
"Walmer is a nice relaxed area. I really enjoyed staying as it was close enough to the waterfront without being to busy and bustling."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Coega Lodge"So skoon en netjies. Spar en P&P is nabygeleë en natuurlik Steers/Deboinairs/Fish Aways is altyd 'n wenner. Naby snelweg."