Geverifieerde Resensie
Nelson Mandela Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nelson Mandela Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 726 resensies.
"Die teenwoordigheid van die Akwarium, Boardwalk, uitstekende strande en 'n verskeidenheid van hotelle, restourante en pubs maak dit 'n ongelooflike ervaring vir toeriste."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
32 Summerseas"Great with young children. They can cycle on the coastal path and the beach is perfect, with a safe tide pool too!"
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Bluewater Beach House"Very nice area. I will recommend anyone to go to Bluewater Bay for a holiday, close to the N2 high way and close to shops. "
"Conifer is twee blokke vanaf die seefront. Mens kan dit sonder versuim aanbeveel."
"I will definitely consider this place next time when I travel to PE."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Isango Gate Boutique Hotel and Spa"Met die studente verblyf regoorkant die hotel, was daar geraas en harde musiek tot laat die aand."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Brighton Mews Guest Suites"Amazing place to stay in P.E. in the middle of everything. If I could right now I would move there like yesterday."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
125 Brookes Hill Suite"Somerstrand is 'n veilige bestemming vir toeriste. Alle geriewe is stapafstand van mekaar af. Dit bied baie geleentheid om heerlik te kan stap op die veilige wandelpaaie langs Somerstrand, of te kan draf vir die draf-entoesias of selfs vir die kinders of volwassenes om die hele kusweg op hulle fietse te verken op die wandelpaaie."
Cannonville, Nelson Mandelabaai
Little Sister's Accommodation"A bit dry when we arrived, but they are in a middle of a drought, so cannot blame anyone. Better than staying close to main camp as you have easier access to Colchester and civilisation, with as easy access to both the park and Sunday's River."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Brighton Mews Guest Suites"Mooi skoon en 'n lekker lang stap pad reg langs die see. Dis skoon en selfs die publieke toilette was skoon. Mooi aan die Munisipaliteit. "
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
125 Brookes Hill Suite"Die omgewing is op verskillende pragtig, maar net verder af is dieselfde gebied vuil en onnet. "
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Bliss No 9"Great choice of restaurants and stunning beach views in the area. "
"Sentraal geleë tussen besige Summerstrand en klomp winkelsentrums vir inkopies. Jy kan nie die see sien nie, maar is naby genoeg om vinnig daar te kom. Baie naby aan die lughawe vir die wat lugvervoer gebruik."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
125 Brookes Hill Suite"Somerstrand is besonder skoon en netjies. Daar is soveel om te doen vir kinders en volwassenes."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Brookes Hill Suites 223"Dis jammer dat die dolfyne van Bayworld is nie meer daar is nie. "
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Summerstrand Sanctuary"Pragtige strand met ‘n verskeidenheid eetplekke."
Newtonpark, Nelson Mandelabaai
Garden Gate Guest House"Dis baie sentraal vir besigheid, waarskynlik vir toeriste ook."
Parsonsheuwel, Nelson Mandelabaai
Port Elizabeth Guest House"It was very convenient for us as it was close to where we needed to be. Nice quiet and safe neighbourhood."