Geverifieerde Resensie
Nelson Mandela Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nelson Mandela Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 726 resensies.
"It is such a great location. If you love the beach and all the nice places around it, it is definitely the place to be in Port Elizabeth. Nightlife is great and so much to do during the day time. "
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Brighton Mews Guest Suites"Somerstrand is 'n lieflike area. Die strande is skoon en veilig"
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Brighton Mews Guest Suites"Somerstrand is 'n pragtige strand wat baie netjies is en 'n goeie indruk skep met baie lekker dinge om te doen."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Onse Khaya Lodging and Conferencing"Heerlike strande en restaurante en 'n klein winkeltjie wat draairoomys verkoop. Dis mos vakansie!"
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Bluewater Beach House"Sal graag 'n eetplekkie vir ontbyt en aandete in die omgewing wil sien. Bluewater Bay is rustig en stil, mens wil nie altyd stad toe ry vir ontspanning na-ure nie. Indien 'n persoon werk wil jy ook nie na-ure staan en 'n maaltyd voorberei nie, Spar het ook nie alles nie. Ons was ook nie alleen nie, daar was nog sewe ander gesinne saam in die omgewing vir die naweek."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Brighton Mews Guest Suites"Naby lughawe en toeriste aantreklikhede, maar het 'n rustige gevoel."
"Dis 'n pragtige plekkie (ek het jare terug daar gebly) met heelwat restaurantjies en eetplekke met heerlike kos en goedkoop. 'n Groot Spar, ens. en net 60 km vanaf Jeffreysbaai en 20 km vanaf PE. Vriendelike mense."
"Sal geen ander area wil bly nie. Alles is daar en binne stapafstand. Lieflik en baie veilig."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Bluewater Reservations"Mooi omgewing. Vriendelike ontvangs. Sal eendag weer daar oorslaap."
"Baie sentraal en maklik om by die see te kom. Winkelsentrum is ook binne 2-3 minute van gastehuis. Luggage ook naby."
Gqeberha (Port Elizabeth) SSB, Nelson Mandelabaai
St Phillips Bed and Breakfast"Hier is pragtige geskiedkundige geboue en die uitsig oor die hawe is uniek."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Sharwood Place"Die casino is pragtig. Die restaurante met die see uitsigte is ook n moet om te besoek."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Summerstrand Beachfront Apartment"Ons sal beslis weer gebruik maak van Somerstrand."
Cannonville, Nelson Mandelabaai
Emerald Cottage"We only had an overnight stay, but being on the N2 close to PE and Grahamstown makes it a lovely place to stay with easy access to Addo and we enjoyed the zipline at Addo Adrenalin as well."
Newtonpark, Nelson Mandelabaai
Shammah On the Valley Guest House"Just a small neat quiet area which appeared to be safe to me in terms of crime. But something I am not sure of."