Geverifieerde Resensie
Nelson Mandela Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nelson Mandela Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 726 resensies.
"Behalwe die see en strand (baie rotsagtig) is daar nie veel om te doen nie, maar as jy wil rus is dit die regte plek om af te skakel."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Ivanda Bed en Ontbyt"Bluewater Bay is a very beautiful and a quiet area. The beach is stunning, the perfect place to get away from the hustle and bustle and still be close to town."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Keiskama B&B"Baie goed geleë en baie maklik om by snelweg uit te kom. Dit is by die lughawe. "
"Saans moet 'n mens maar versigtig wees in die omgewing. Bedags geen probleem en binne loopafstand van strande, Bayworld en stadmuseums. "
"Alles is om die draai! Perfek vir sakebesoek of oornagstop of kuier by familie wat daar naby woon. Of sommer net vir besoek aan PE."
"Mal oor Walmer, lekker sentraal gelee, naby alles, asook die heerlike Walmer Mall"
"Pragtige bestemming maar voel nie altyd veilig nie. Veral na donker."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
7 On Joycelyn"Could do with a restaurant and put on the waters edge. Somewhere to enjoy a sundowner on the waters edge. "
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Kingfisher Guest House"Skoon. Vriendelike mense. Lieflike restaurante."
Cannonville, Nelson Mandelabaai
The Nightjar"Cannonville was nog altyd een van ons gesin se gunstelinge. Dit is heerlik rustig met fantasties voëllewe. Gerieflik naby aan Addo sowel as PE."
Newtonpark, Nelson Mandelabaai
Umoya Cottages"Newtonpark is baie sentraal so sal enige tyd weer in daardie omgewing oorslaap."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Ivanda Bed en Ontbyt"Dit is 'n rustige en vriendelike omgewing. Die ligging van die area is van so 'n aard dat daar nie hoef rondgery te word nie en maklik kan stap om by enige plek te wees nie. "