Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Noordwes
4/5

Lees regte resensies van Noordwes van 1530 geverifieerde gaste.

Indien jy Noordwes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noordwes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordwes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordwes akkommodasie

902 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense

Perdehoek Sleepover

Selfsorg in NoordwesNoordwes
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Perdehoek Sleepover bied basiese, plat-op-die-aarde verblyf op ’n perdeplaas, sowat 17 km buite Lichtenburg in die ...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 824
per nag (plek vir 2)
Gratis kansellasie
Vanaf
R 824
per nag (plek vir 2)

Thatch Haven Guest House is 'n pragtige, ou grasdakhuis in 'n Engelse-Franse styl in Libertas, Mahikeng. Dit bied ...

Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Visvang
Gratis kansellasie
Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 824
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Plaas Bulhoek is naby Swartruggens en bied gemaklike verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Die verblyf behels 2 ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 2)

Aloe Rock Cave skuil op 'n skilderagtige wildplaas in Moedwil, Noordwes. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek v...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

A Tapestry Garden Guest House is by 260 Walter Sisulu-weg 260 geleë, net af van die N12 af. Maak musiek saam met ...

Konferensiegeriewe
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Gratis kansellasie
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf R980
R 980 R 784
per nag (plek vir 2)
Langtermyn-verblyf 20% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R980
R 980 R 784
per nag (plek vir 2)

On the Up @ Molen is 'n knus woonstel in die hart van Potchefstroom se bekende Die Bult-area en bied gerieflike sel...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Skoonmaakdiens
Kamervoorbereidingsdiens
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R980
R 980 R 784
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Gratis kansellasie
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Villa-né Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf wat sentraal in Baillie Park, Potchefstroom, geleë is. Dit is ide...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Wildritte
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense

Twins Guest House

Gastehuis in Wilkoppies, WilkoppiesNoordwes
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Twins Guest House is in die stil woonbuurt Wilkoppies in Klerksdorp geleë, stapafstand vanaf Wilmed Park Privaat Ho...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Warmbad
Skoonmaakdiens
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 210
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 1 210
per nag, vir 2 mense

Buffalo Park Lodge is in die Golf View-area in Mafikeng naby die Mafikeng Wildreservaat en bied verblyf vir sake- o...

Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Gratis kansellasie
Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 210
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Geleë slegs 30 km vanaf Vryburg en 50 km vanaf Delareyville. Die perfekte woning vir 'n ontspan en herlewende wegbr...

Konferensiegeriewe
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)

“O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg, Bob’jane boggom in Magaliesberg. O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg. Tarentale trippel om die boer te terg. Die Kwêvoël kwê in die doringboom. Die wildegans droom op die waterstroom...” Tussen die rooibruin mure van die Magaliesberge, die wildernis...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang