- Bloemhof(12)
- Brits(13)
- Christiana(9)
- Coligny(3)
- Delareyville(7)
- Hartbeespoort(169)
- Koster(3)
- Leeudoringstad(2)
- Lichtenburg(21)
- Maanhaarrand(2)
- Mogwase(11)
- Mooinooi(9)
- Orkney(4)
- Ottosdal(1)
- Ottoshoop(2)
- Rustenburg Town(37)
- Sannieshof(3)
- Schweizer-Reneke(5)
- Stella(2)
- Stilfontein(4)
- Swartruggens(4)
- Tosca(2)
- Ventersdorp(3)
- Venterskroon(1)
- Vryburg(27)
- Wolmaransstad(5)
- Zeerust(17)
Indien jy Noordwes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noordwes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordwes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Noordwes akkommodasie
880 lekke plekke om te bly
Campus Self-catering is op die Noordwes Universiteit se kampus in Potchefstroom geleë met 24 uur-sekuriteit en toeg...
Rock House @ Benlize is 'n selfsorghuis in privaat besit. Dit is op dieselfde perseel as die Benlize Lodge. Die hui...
Gracepoint Guesthouse is in Mooinooi oorkant die beste gholfbaan in Noordwes. Dit is 2 km vanaf die naaste Spar-kom...
Presidensie Guest Rooms is langs die President Pretorius Museum. Dit is in 'n baie rustige woonbuurt, 1 km vanaf di...
Castello Guest House is reg langs die gholfbaan in 'n stil en rustige area geleë. Hiér sal jy lekker ontspannende n...
Pecanberry Farm is in die hartjie van die De Rust-vallei aan die voetheuwels van die Witwatersberge en word deur di...
Coligny Hotel is 'n 3-ster-gastehuis wat privaat besit en bestuur word in die Hartland van die Maize Triangle, 200 ...
Schoon Guest House is in 'n stil doodloopstraat in Vryburg, 'n dorp halfpad tussen Kimberley en Mafikeng, in die Bo...
“O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg, Bob’jane boggom in Magaliesberg. O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg. Tarentale trippel om die boer te terg. Die Kwêvoël kwê in die doringboom. Die wildegans droom op die waterstroom...” Tussen die rooibruin mure van die Magaliesberge, die wildernis... Lees meer