Geverifieerde Resensie
Nottingham Road
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nottingham Road bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 128 resensies.
"Baie interessant, mooi omgewing net jammer die plekke maak so vroeg toe."
"Sal graag weer wil terugkeer na die area. Baie om nog te sien. Nelson Mandela Capture site is 'n moet sien. "
"Baie om te doen en te sien, sal moet 'n paar dae meer kom spandeer"
"Nottingham Road opsigself is 'n baie klein dorpie, maar as deel van die groter Meander is daar baie te sien en te doen in 'n 20km radius. "