Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Anerley Garden Park Resort"Daar is baie om te doen. Al die strande is baie skoon en werklik aangenaam. Lewensredders is sigbaar. Alles is naby aan mekaar. Mens hoef nie ver te ry om te gaan eet, stap, fliek, swem nie. Mense en diens gemaklik en vriendelik."
"St. Lucia is 'n onderskatte juweel! Dit is 'n pragtige dorpie wat 'n mens se stoutste verwagtinge oortref! Ons bespreking vir volgende jaar is reeds gemaak! St. Lucia is beslis 'n nuwe gunsteling op ons vakansiebestemmings!"
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
MS Self-catering"Such a lot of potholes. Unpleasant to drive in Pietermaritzburg."
"Party restaurante se kos is regtig nie lekker nie, chips is omtrent net olie en res van die kos is droog. Le Bezz se kos was heerlik."
"Great destination. Great eating spots. Variety of excursions. Spent the day at Cape Vidal. Awesome day out. Highly recommend St Lucia."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
San Lameer Resort Hotel & Spa"Highly recommended for a weekend getaway or long stays."
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
Pompano Place"Lekker weer met vriendelike mense in die ongewing, maar strande in die omgewing raak 'n nes vir partytjies in die middae."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
San Lameer Villa 14205"Mens moet entjie ry vir goeie kruidenierswinkels."
"The South Coast is always pleasant! Beaches are clean and calm and never overcrowded!"
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Vermaak House"It is a quiet beach when you want to move away from the other busy beaches."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
San Miguel"Port Edward is nie 'n plek wat ons sal besoek uit ons eie nie, daar is nie te veel om te doen met tieners nie. Al wat die moeite werd was was Wild Coast Casino, ons was daar vir 'n danskompetisie."
"Lekker swem- en stapstrand met stoele en sambrele te huur. Branderplankrylesse en branderplanke te huur. Genoeg rotse om kinders besig te hou of vis te vang. Oorgenoeg lekker plekke vir roomys, drankies, goeie kos en gebak naby die strand."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Villa Rica 2"Lovely place with a nice beach and close to everything around."