Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Villa Mia 7"St Lucia-meer sal nooit weer herstel nie. Waar gaan die geld heen?"
"Umdloti is 'n klein vakansieoord wat voorsiening maak vir basiese benodighede. Suid-strand bied swemgeleenthede met branders terwyl die noord-strand 'n goeie getypoel het. Sekere gedeeltes van strand het nogal baie gruis klippies wat kaalvoetloop ongemaklik maak. Die onlangse oorstromings en stormweer het nogal baie skade aan die noordstrand-gedeelte veroorsaak en daar word tans baie restourasiewerk gedoen. Hopelik sal dit binnekort afgehandel wees. Die groot sandsakke wat gebruik word, is nogal onooglik."
"Glen Anil as a travel destination is a bit far from the beach but offers tranquillity, safety and peace of mind."
"Sjoe die nuwe malls het nou alles. Ons hoef nie eers meer Gateway toe te ry om te gaan fliek nie."
"Presies waarvan ons hou, klein genoeg om nie ver te ry nie, eetplekke baie lekker, fantastiese uitsig."
"Ek was ongelukkig dat daar nie 'n strand is waar jy op die sand kan loop of sit nie."
Zinkwazi Beach, Ontsnap Uit Durban
Hidden Heights Beach House, 25 Magai Drive OLD"Stil strand, rustige atmosfeer"
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
Providence 40"Weer was onstuimig en dus kon ons nie juis van die strande gebruik maak nie, maar van wat ons wel kon sien en gebruik is alles netjies en skoon. Geriewe om die strand is so geleë dat dit in loop afstand is."
Marina Beach, Ontsnap Uit Durban
The Sea Cottage"Wat 'n rustige omgewing. 'n Wonderlike veilige omgewing veral as jy klein kindertjies het."
Glen Ashley, Ontsnap Uit Durban
Blue Dolphin Ridge Guest House"Its an area that is convenient for anyone that would love to have a vacation, where you need to have stores, malls and the beach nearby. "
"Baie moderne winkels. As die weer nie reg is vir die strand nie, is daar ander dinge om te doen. Lekker eetplekke."
Willard's Beach, Ontsnap Uit Durban
Sands Beach Breaks Ballito"Ideaal vir stap langs die see. Veilige wandelpad met toegang direk van die vakansieverblyf."
"Nice place to visit. Quiet not far from major shooping malls and the beach. "
Thompsonsbaai, Ontsnap Uit Durban
30 Chakas Cove"Baie bekommerd oor the "nurdles" wat orals op die strand lê. Ek weet nie hoe julle die strand ooit mooi gaan kry nie. Dit sal my miskien laat kies om Kaap toe to gaan."