Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban
Clover Bay 5"Baie skoon strand. Sal definitief weer daar vakansie hou. "
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
Lekkerbly Woonstel"Baie lekker strand. 2 eetplekke, een wat die bekende Waffle house is. Al wat aan gewerk kan word is meer pakeerplek."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Shonalanga Lodge"A great place to go to have all the Big Five and the iSimangaliso Heritage Park so close to each other."
"Hoofstrand is nie gemaak vir swem weens baie rotse. Sal eerder Shaka rock aanbeveel met tidal pool. Fantastiese keuse van restauarante en opsies as dit reën. "
"Close to Shelly Beach and Margate and easily accessible from Highway. Good Police presence in area and enough car guards when you are at any of the beaches. Nice friendly Spar. German Restaurant at St Michael's worth visiting - good service and food and reasonably priced. Toilets on Beach need attention if you compare this with Marina Beach. "
St Michael's-on-Sea, Ontsnap Uit Durban
St Michaels Manors"Pragtige vakansie area, ideaal vir gesinne."
Margate Beach, Ontsnap Uit Durban
Colonial Sands Unit B"There's just something special about the atmosphere, as has been for years. Always my favourite beach."
"Sal graag van meer akkommodasie geleenthede in die omgewing wil weet. Veral selfsorg."
Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban
Wild Waves"Dis nie sleg nie, maar vir enige ander aktiwiteite moet jy uitry, dis nie loopafstand nie."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Budget Tented Village @ Urban Glamping"Die luiperde kan jy sien in die straat op pad huis toe en seekoeie. Die seekoeie is soos straatwagte en daarom is baie plekke na 19:00 toe. Beste straat wagte ooit."
"Margate strand self se golwe is baie hoog, maak dit moeilik vir kinders om te swem in die see. Kinders het in stroompies of lagoon geswem waar daar oop drade en vuilgoed was. "
Pennington, Ontsnap Uit Durban
River Valley Resort"Die kiosk restaurant by die strand was vir ons 'n groot aantrekking."
"Ek sal net wil voorstel dat die eienaar 'n bietjie groter TV in die slaapkamer insit. Verder was alles top gehalte."
"The best destination for any holiday."
Marina Beach, Ontsnap Uit Durban
12 Park Marina Beach"Lekker strandjie, 'n mens kan heeldag strand toe gaan en die restaurant is 'n pluspunt!"