Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
"The area is good and close to all that we needed: shopping, breakfast and so on."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Cor Amore 10"Excellent travel destination and get-away. Will definitely recommend my family and colleagues to Cor Amore 10."
"Baie lekker vakansiebestemming, veral vir ons as pensionarisse is die lang wandelpaadjies heerlik. Goeie restaurante, goeie inkopiesentrum."
"Loved the beaches. Had a lot of fun exploring all the unusual places in and around Munster."
"We liked Uvongo and the Shelley Beach area. Very nice indeed. Lots to do and see."
"Dit is 'n groot pluspunt dat die winkelsentrums nie naby die strandgebied is nie."
"Dis meer as net die vallei, ongelooflike natuurskoon, kuns en eetplekke. Besoek gerus die kleiner winkels vir ongelooflike ervarings."
"Pragtige kusdorpie met fantastiese strande. Die Ramsgate Meander is 'n droom om te stap. Daar is genoeg fasiliteite en winkels om al jou noodsaaklike items aan te spreek sonder om te groot en besig te voel."
"Dis 'n lieflike, stil, dog bedrywige vakansiedorp. Swem in die see en tyd op die strand is hemels. Baie restaurante om van te kies en te keur."
Shaka's Rock, Ontsnap Uit Durban
Villa Flamenco 12"Naby winkelsentrums indien iets nodig. Baie goeie ligging."
"It's one beautiful town, with fantastic site-seeing. The flee markets were exciting to visit. The town has breathtaking views as you travel through."
"Ek ken nie Umhlanga goed nie, eerste keer wat ek hier kom, maar dink dit sal 'n wonderlike vakansieplek uitmaak vir oud en jonk."
Lawrence Rocks, Ontsnap Uit Durban
Seabrook 305"Great entertainment vir die kinders gewees. Baie geleer oor vis en mense was vriendelik."
Illovo Beach, Ontsnap Uit Durban
Seaview Villas - Holiday Home"Dis presies wat 'n mens soek na 'n gejaag. Baie rustig, skoon en mense is baie vriendelik."
"Banana beach no longer has shark nets, which is not a plus. There are better places for a holiday at the coast, but it is close enough to Margate/Ramsgate and Shelley beach, even if there is not a lot happening at Melville/Umtentweni itself."