Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
"Ongerepte natuurskoon ... mens voel jaloers op die kameraderie tussen die mense daar!"
Zimbali Estate, Ontsnap Uit Durban
13 Yellow Wood"Pragtige bestemming met alles wat jy nodig het in die estate."
Glen Ashley, Ontsnap Uit Durban
Palm Gardens Guest House"It's a good tourist attraction with a beautiful view of the ocean!"
Illovo Beach, Ontsnap Uit Durban
Seaview Villas - Holiday Home"Illovo is baie rustig, maar daar is al die winkels wat jy sou nodig hê. "
"Baie veilige swemplek vir diegene wat rustigheid verkies. Selfs buite-seisoen was daar lewensredders aan diens. Umzumbe is naby aan Port Shepstone as jy inkopies wil doen en 5 minute weg van Hibberdene wat ook basiese winkels bied. Ons sal weer draai in Umzumbe kom maak in die toekoms "
"A list of recommended restaurants/cafe's, etc. in the surrounding area would be a good idea for guests not to familiar with the area. "
Botha's Hill, Ontsnap Uit Durban
Phezulu Safari Park"Botha's Hill is a good travel destination if you like an out of the buzz venue."
"Uvongo is my number one destination in KZN as I have a love for the South Coast. Driving around Uvongo is so peaceful with the trees in the streets forming a divine vista above you while driving. You have a choice of beaches to go to and many areas to visit. You will never get bored in Uvongo and you will always have somewhere to go there."
Botha's Hill, Ontsnap Uit Durban
Lindisfarne B&B"Botha's Hill is 'n plek waar mens wegkom van die stad se lawaai. Mooi uitsig oor die vallei van 1000 heuwels."
Glen Ashley, Ontsnap Uit Durban
Blue Dolphin Ridge Guest House"Ons het voorheen vir jare in Durban gewoon en het dus nie 'n probleem met die area nie. Ons wou juis naby ons bestemming wees en dit was ons wel."
Willard's Beach, Ontsnap Uit Durban
26 Akrotiri"Ongelooflik! Mens hoef regtig nie oorsee te toer nie, want alles is ongelooflik netjies en veilig."
"Lieflike plekkie, Waffle Huis is 'n moet op jou besoek. Die strande is skoon en pragtig en enige iets wat jy moontlik mag nodig hê is maklik bekombaar."
"Wonderlik! Ek hou elke jaar vakansie in Uvongo, dit is sentraal en stapafstand van enige noodsaaklikhede af. Die strand is skoon en die mense vriendelik."
"Hierdie was ons derde keer in Uvongo. Ons eerste was ons wittebrood, 14 jaar gelede en so 5 of 6 jaar gelede was ons weer hier. Ons hou baie van Uvongo omdat daar 'n hele paar strande in die nabyheid is en sy eie strand is lekker privaat en nie te besig nie. Geniet dit altyd hier!"
Marina Beach, Ontsnap Uit Durban
12 Park Marina Beach"Marina Beach is 'n pragtige area. Die strand is mooi skoon en ons het sommer baie tyd daar spandeer. Ons sal dit aanbeveel vir enige besoeker."