Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5614 resensies.
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Elephant Waterhole"A beautiful place that is very well-kept."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Kosmos Heights Self-catering Accommodation"Beautiful place! Just bring your mosquito repellents!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Tata Farm Lodge"Aangesien Dinokeng nie troeteldiervriendelik is nie, het ons baie min in Dinokeng rondgery."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Otters' Haunt"Ons was nie juis in die dorp nie. Die winkels by die nuwe sentrum is pragtig."
Vrede, Ontsnap Uit Johannesburg
Vrede Hotel"Vrede se inwoners is baie vriendelik en 'n mooi plattelandse dorpie om rustig te oornag."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dinokeng Wildreservaat is 'n pragtige plek om die natuur te geniet en 'n verskeidenheid van wilde diere te sien. Die reservaat is die enigste een in Gauteng wat die Groot Vyf huisves: leeu, luiperd, olifant, renoster en buffel. Dit is ook 'n tuiste vir ander spesies soos sebras, kameelperde, vlakvarke en verskeie voëls. Dit is egter nie altyd maklik om al die diere te sien nie. Die reservaat is baie groot en die diere beweeg vrylik rond. Hulle kan ook wegkruip agter bome of bosse, of net te ver wees om duidelik te sien. Dit hang ook af van die tyd van die dag, die seisoen en die weer. Sommige diere is meer aktief in die oggend of aand, terwyl ander verkies om in die skaduwee te bly as dit warm is. Maar dit beteken nie dat dit nie die moeite werd is om Dinokeng te besoek nie. Juis omdat die diere so natuurlik leef, is dit 'n wonderlike ervaring om hulle in hul eie habitat te sien. Dit gee 'n gevoel van respek en bewondering vir die natuur en sy skeppings. Dit is ook 'n geleentheid om meer te leer oor die diere se gedrag, gewoontes en uitdagings. En as jy gelukkig is, kan jy dalk 'n spesiale oomblik deel met een van hulle."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Katima Mountain View Lodge"Hopefully main road into area will be completed."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
The Gallery"Lekker studentelewe. Genoeg restaurante en kuierplekke."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Crane Haven"Die dorpie self bied nie baie vir kinders nie, maar daar is wel aktiwiteite en ander plekke in die omliggende areas."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Nyani Lodge"Bush was thick with high grass resulting in poor sightings. Lots of invasive vegetation thoughout. Very poor birdlife while we were there. Not a duck or even coot on the river or dam. Very pricy to get in for a day visit at R80 per head plus a R250 permit fee. We were pensioners so paid R125 for the permit. Roads to the reserve were very badly rutted making the driving unpleasant."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Unfortunately, did not see any of the Big 5, but a peaceful bush experience."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate"Besoek gerus SA Mindmaze se Escape Rooms. Dit is hope pret vir jonk en oud!"
Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg
Linkview Home"Perfekte stop vir 'n moeë reisiger om te herlaai na 'n lekker nagrus, boereontbyt en mooi omgewing. Well worth the stop."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Millstream Inn Guest House"Stilte, lekker wegbreek naby die natuur."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Die ontvangs by Tauhek was vriendelik en sonder probleme. Ons het gegaan met die wete dat die Groot 5 moeilik is om op te spoor en het dus die ander diere geniet, maar spesifiek die rustigheid en die stilte van die bos. Nie al die paaie/roetes en verblyf is op die Dinokengkaart aangedui nie. Dit is verwarrend vir besoekers."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Pragtige dorp, buiten vir die paaie wat uiters swak is. Vreeslik baie slaggate."
Mogwase, Ontsnap Uit Johannesburg
The Two Wild Olives"Ons het te alle tye veilig gevoel. Mense was baie vriendelik."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Hayward's Game Lodge"Jy moet persoonlik moeite doen om te weet hoe Dinokeng werk. As dit nie vir die jongman by die Safari Mall se inligting was nie, sou ons glad nie geweet het hoe werk die self-ry-safari nie. Wanneer jy ingelig is, is dit relatief maklik. Die groot gebiede wat afgekamp is sonder oënskynlike toegang is intimiderend."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Tranquillity Spa Lodge"Lyk of daar mooi plekke is om te gaan bly."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"Daar is baie aktiwiteite om aan deel te neem. Ons het Mistic Monkeys besoek, 'n hoogtepunt vir seker."