Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
The Cullinan Inn"Cullinan is maar 'n klein dorpie. Een dag is definitief al wat nodig is om Cullinan te besigtig."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Gemsbok Cottage"Alweer bitter teleurgestel met die verval nan die dorp, paaie en publieke areas!"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"I struggled to find the place, but was picked up by the owner after I contacted him."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Daar kan dalk 'n kennisgewingbord opgesit word om die beweging van die diere te weerspieël sodat mense weet waar watter diere gesien is vir die dag."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Camelroc Guest Farm"Jenlee's se sjokoladekoek word beslis aanbeveel."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"We had an excellent dinner at O's. Can recommend."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Vulture Creek"Pragtige omgewing. Jammer die dam is so besoedel deur hiasinte. Paaie nie geskik om soveel besoekers, veral oor naweke te hanteer nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Great place with a lot to offer for a weekend away."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Harties Is Africa Safari Lodge"Ongelooflike mooi plek en landskappe."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Was nie verder as Buffelspoortnie. Kan my dus nie oor Rustenburg uitlaat nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Tranquil Daydream"I'm coming back again, a very beautiful and quite place. Top standard."
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Ameri Cottage"Very happy with overall service of everyone involved. Many thanks."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
FortyOne by Leeukloof"Baie naby aan Pretoria en Johannesburg. Wonderlikke oplossing vir mense wat moeg is vir die gejaag van stad."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Kassaboera Lodge"Die paaie is ongelooflik sleg, jy swaai meer uit vir slaggate as wat jy reguit ry op die pad. Dit is wel nie orals nie, maar Schoemanville veral."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Vulture Creek"Daar is soveel om te doen in en om Hartebeespoort. Soos wat mens ry is daar omtrent elke paar 100 m iets om te sien of te doen!"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Hul adverteer oral dat die Groot 5 diere te siene is, maar dis nie waar nie. Om die Groot 5 te sien moet mens op privaat eiendomme gaan wat mens as besoeker geen toegang tot het nie"
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Die klimaat is baie lekker en warm, en nie te ver om te reis van Pretoria of Johannesburg nie."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Cheval Tachete"Great for a weekend getaway either for the day or just a sleepover. Not many places open to eat after 19:30 on a Saturday night."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Wit Hangmat"Ons het nie vreeslik in die vallei rondgery nie."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Pophuisie"Beslis 'n besoek werd. Pragtige kerk en ander sandsteen geboue om te besigtig. Daar is goeie eetplekke en restaurante, asook heelwat ander oornag verblyfplekke. Net jammer die pad vanaf Bethlehem lyk so sleg. Beveel aan ander reisigers ry via Clarens."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Hartbeespoort Holiday Resort"Hartbeespoort is 'n pragtige omgewing met heelwat te doen vir jonk en oud. Ek sal enige tyd terugkeer na die omgewing."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Thekwane Holiday House"Baie goeie wildritte. Ons gids het baie moeite gedoen vir ons."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
African Dawn Guest House"Lovely little town and I hope that it will grow from strength to strength. Just need some one to check on the poor animals at Jen Lee's petting zoo. They are in very bad condition. Especially the little chow dog that was tied up without water. Really put a damper on the weekend for me and I am sure that other animal lovers will feel the same way."
Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg
J & R Residence"As die manne nie gegaan het vir die visvang nie, sou daar niks anders gewees het om te doen in Oranjeville behalwe rus nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
El Shadai Guesthouse & Spa"Sal weer in Hartbeespoort kuier. Net jammer straatsmouse by die tonnel is so aggressief."
Deneysville, Ontsnap Uit Johannesburg
Brentwood Lodge"Pragtige omgewing en baie oulike dorpie. Sal vir seker nie in almal se smaak val nie, maar as jy hou van 'n "rustic look" en "laid back"-atmosfeer, wel, dan is Deneysville beslis vir jou."
Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Vette Vis"Cannot comment as we did not spend much time in the town itself."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Alles gaan agteruit vandat die dam so 'n gemors is."