Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5614 reviews.
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Personeel hulpvaardig en baie vriendelik."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Halfway There Game Lodge"Eks mal oor Dinokeng en sal weer gaan."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Die selfryrit was goed gebaken en ons het baie pret gehad."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Lethula"Well maintained, and the animals are well taken care of."
Parys, Escape From Johannesburg
Cottage @ 49"Baie plekke om te sien en restaurante om te ontspan en kuier."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"Gaan elke keer terug soontoe. Beslis 'n moet om vakansie daar te gaan hou."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Siyaya Bush Lodge"Baie nader as Kruger en soveel verskillende lodges en plase om van te kies."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Plaas Toe"Hulle kan hul paaie beter merk, dit voel of 'n mens al in die rondte ry!"
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Parys is a calm and quiet town with surprises. Pity they have closed access to the river park. Businesses should lobby for its reopening and public access."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Oppiberg Guesthouse"Ek sien daar's baie aan die gebeur en dis goed, die weer is lekker die mense is vriendelik. Dit is beslis 'n baie lekker kuier en gesellige plek."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Kudu Bush Camp""Self-drive" gedoen, maar min diere gesien."
Vrede, Escape From Johannesburg
Vrede Hotel"Misdaad vier hooggety in die dorp en volgens die inwoners word motordiefstal en inbraaksake nie eers meer ondersoek nie aangesien die polisie daaraan meedoen en die misdadigers beskerm. Misdaad is ongelukkig meer skadelik as staatskaping aangesien misdaad die instrument is waarmee ekonomiese kaping uitgevoer word en dit is veel meer brutaal met langdurige gevolge wat bitter moeilik omgekeer word. Die hoeveelheid bouvalle, die swak toestand van al die strate, infrastruktuur oor die algemeen is kommerwekkende indikators en besighede word onteenseglik negatief geraak."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Ngiri Safaris"Dinokeng is en sal altyd ons 1ste keuse bly! Grondpaaie is nie noodwendig so lekker om op te ry nie, maar nie onrybaar nie. Soos verduidelik is gaste se bande te hard en veroorsaak die sinkplaateffek. Steeds ons lekkerste vakansieplek!"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Is Africa Safari Lodge"Harties is a good escape place. It has fun activities. However, the places of attraction/activities are far apart. So you need to be careful when choosing activities for the day or else you might be late for some of the activities."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hunters Pride 35"Game is sparse, but a pleasant bush experience."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Kohandè Glamping"Leeuwkloof Valley Conservancy is 'n 400-hektaar wildbewaringsgebied. Die afgekampte plotte in die middel van die vallei is vir ons nie goed nie en beteken dat, volgens ons mening, die wild nie oral kan beweeg nie of dan met moeite kan beweeg."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Berry Lane Gastehuis"Potholes not being repaired and some robots not working. "
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hunters Pride 39"Hoewel die bos baie ruig was het ons alles behalwe olifante en luiperds gesien. Geen klagtes, dit was puik."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Idwala Le Ingwe Luxury Tent 02"Close to the Craddle of Humankind and Hartebeesportdam."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"Close to Gauteng, but away from city life. Magalies Mountain is very nice."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Rustenburg Palm Lodge"Rustenburg is beatiful, easy to move around."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
The Art Guesthouse"Baie erg hoe die dam verswelg word deur die hiasinte."