Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5588 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rambling Rapids"Baie interesant en baie oulike plekkies om te besoek."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Onthou die park conservation fee en self drive fees as jy in die park wil ry by jou self."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"Need more organisation and internal communication."
Groenkloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Spacube Luxury Suites and Spa"Voortrekkermonument en verskeie forte."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Hunters Pride 39"Dinokeng is 'n pragtige wildtuin met interessante bestemmings en kuierplekkies, maar inligting en kaarte is nie maklik om te kry nie. Ek dink dit kan baie werksgeleenthede skep as die wildtuin in geheel beter bestuur en bemark word."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
53 @ Grens"Antieke en tweedehandse winkels in oorvloed. Heerlike eetplekke."
Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg
The Kingdom Resort"Road to and from Pilansberg National Park full of potholes and not a relaxing drive. Restaurant staff not customer orientated, service definitely needs to be improved."
Pretoria Noord, Ontsnap Uit Johannesburg
Mohale Rest and Retreat"Was net in omliggende gebied, het nie so ver gery om die hele Pretoria Noord te verken nie."
Groenkloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Spacube Luxury Suites and Spa"Baie sentraal en netjiese omgewing."
Hatfield, Ontsnap Uit Johannesburg
Bed and Breakfast in Hatfield"Hatfield is in close proximity to Tuks and hence very conveniently situated."
Grimbeek Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Ainsley Private Accommodation"Netjies en veilige buurt. Maklik om van hier af by afsprake te kom."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Jakkalsdraai Guest House"Die area het agteruitgegaan, voel dit vir ons, en alhoewel mens vrouestudente sien alleen rondloop het dit gevoel of ek huiwerig sal wees om daar rond te loop. Ons het 'n baie oulike lodge so 10 minute van daar gaan aandete eet. Die kos was maar teleurstellend vir die prys, maar daar was 'n mooi plekkie om die sonsondergang te geniet langs die rivier en 'n kaggel binnekant so ons het lekker daar gekuier. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"Kan dalk net al die bottels en papiere wat mense so rond strooi optel. Mens betaal tog 'n bewarings fooi."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Baie mooi plekke in die omliggende omgewing!"
Pretoria Noord, Ontsnap Uit Johannesburg
Mohale Rest and Retreat"Ek het familie in Pretoria en vir ons was Mohale Rest and Retreat ideaal geleë, met Wonderboom Junction baie naby met alles wat jy kan benodig."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Park Hotel Bethlehem"Die dorp self is nie baie netjies nie en die strate is vol slaggate."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Five Pebbles on Piece of Africa"Bietjie meer advies rondom ligging van verskillende wild spesies met die self drive."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Casa la Gracia"The municipality must please have a look at the tar roads and fix it, especially the ones in town."
Montana Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Montana Cape House"Uitstekende, mooi area en gerieflik geleë."
Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
Muckleneuk Manor"Great place, will recommend it to anyone traveling to UNISA."