Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5614 resensies.
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Jakkalsdraai Guest House"Jy beleef die beste van 'n studente-omgewing daar, maar dit is nie oorweldigend nie."
Erasmuskloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Cosy Cottage"Skoon omgewing, goeie eetplekke, naby Kloof MediClinic. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Lekker naby Pretoria vir 'n vinnige wegbreek!"
Akasia, Ontsnap Uit Johannesburg
Casa de Ross"Dis ideaal gelee vir atlete wat aan die Wonderpark Akasia-wedloop wil deelneem. Dis 'n klipgooi van die Wonderpark-inkopiesentrum af."
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Persone wat nie ‘n viertrekvoertuig het nie, gaan moontlik sukkel met die steiltes. Uitsig oor die dam is baie mooi."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"'n Rustige area tot en met Woensdae. Oor naweke is dit baie besig, maar steeds aangenaam vir vermaak en kuier."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Baie meer waarde vir geld as Clarens. Pragtige ligging. Langs die rivier."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
FG Magalies Park"Rustige dorpie. Om Jasmyn te besoek is 'n moet."
Kanonierspark, Ontsnap Uit Johannesburg
Leopard Lily"Don't know the area that well, but we felt safe and the area is very peaceful."
Deneysville, Ontsnap Uit Johannesburg
Vaal Delta - Lakeview on Vaal"Lekker by die dam en twee goeie eetplekke. Tans is daar baie slaggate in die dorp."
Sinoville, Ontsnap Uit Johannesburg
Salve"Vir ons is dit nogal naby alles wat ons gewoonlik wil doen. Ons is van Ermelo af, en ons sal graag brosjures van plekke en inligting van daardie omgewing wil hê sodat 'n mens die omgewing meer kan benut en besigtig oor 'n naweek."
Boshoek, Ontsnap Uit Johannesburg
Sundown Country Estate"This is a nice place to stay when you want to visit Sun City. It's also next to the shops."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rambling Rapids"Baie mooi dorpie met baie aktiwiteite om oud en jonk mee besig te hou."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Big Tree Guesthouse"Alhoewel Brits 'n pragdorpie is met baie herinneringe, is die dorpie se infrastruktuur besig om agteruit te gaan. Sommige strate se slaggate is groot en verspreid, wat die reis ongemaklik maak en selfs skade kan veroorsaak."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Baie mooi, skoon en netjiese dorpie met baie aktiwiteite."
Faerie Glen, Ontsnap Uit Johannesburg
Corinne Place"Rustige omgewing, naby die hoofweg en groot winkelsentrums."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
La Dolce Vita Guest House"'n Heerlike plek waar 'n mens 'n week kan deurbring."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
A Touch of Grace"Baie mooi en opgepaste ou geboue."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
The Art Guesthouse"Behalwe vir die gemors in die dam, is Schoemansville 'n plekkie wat ek graag besoek."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Michael-Angelo Guest House"Die dorp wat nou blykbaar 'n stad is, is mooi en alles is gerieflik naby."