Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Waterside Rest Cottage"Rustige atmosfeer met baie om te sien en te doen en naby genoeg vanaf die stad - nie lang reis tyd nie."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Was laas daar in 2018. Dit was stunning. Maar dit het so versleg. Diens is so swak."
Deneysville, Ontsnap Uit Johannesburg
Vaal Delta - Lakeview on Vaal"If not for the pubs and restaurants, we would not even have stayed the night."
Reitz, Ontsnap Uit Johannesburg
Oak Ridge"Reitz is 'n kleindorpie, en soos tipiese klein Vrystaatse dorpies nou nie vreeslik toegerus met winkels of beskikbare dienste nie, maar as mens juis lus is om uit die stad te kom is dit ideaal. Dis naby aan Bethlehem wat wel 'n mall het en ook nie te ver van Clarens af nie. Dis nie die tipe dorpie waar mens in die strate rondstap nie, maar by Hoog in die Takke het dit gevoel of ons op 'n plaas bly met 'n pragtige uitsig. So die dorp se tekortkominge pla glad nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dit word goed instand gehou. Kan Dinokeng beslis aanbeveel. Die "selfry"-tye moet net in die somer aangepas word om kanse vir wild soos leeus te verbeter. 6 tot 6 in die somer werk nie."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sandstone Chameleon Guest House"Baie mooi plek by die Malutiberge, strate is net in 'n ongelooflike slegte toestand. Sal moontlik eerder verkies om in Clarens te oornag en dan die dag te spandeer in die Fouriesburg-area."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Ou Pastorie"Great overnight stop, largely unspoiled by modernization with some beautiful sandstone houses and lots of wildflowers. The locals were friendly and helpful, and we walked safely about."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dinokeng is vir seker oordadig met hul voorstelling as 'n "Big 5 Resort". Onduidelik of die "Big 5" in privaatkampe is of wel versprei is oor die hele reservaat. Verder word daar duidelik nie veel aandag geskenk aan die paaie nie wat mens laat wonder waarvoor die permitgelde gebruik word? Dit is 'n jammerte want die privaatkampe behoort meer mense te kry as die reservaat self bietjie verbeter word."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"I always do two day stay and that seems not enough. There is so much more than it is offering. I would have loved to visit the brewery and eat at a nice restaurant, but after seeing five lions close to my campsite and hearing one roar at night, I was not brave to drive around."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Benlize Lodge"Nice place to go for a holiday. Home away from home."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Nyani Lodge"Gerieflik naby Pretoria. Almal baie vriendelik en bereid om te help by die hekke. Baie diere gesien."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Hunters Pride 35"Die selfrit-kaart en aanwysings kort bietjie wer. Dit is nogal deurmekaar en het verwag om meer wild te sien. Anders is Dinokeng 'n lieflike plek om te gaan ontspan. Sal weer gaan."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
3023 Kingfisher"Ken Parys goed. Het heerlik by O's gaan eet een aand. Kan dit ten sterkste aanbeveel."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Lavender Place"Met die agteruitgang van ons mooi land en verskeie dorpe wat so verval en verwaarloos word, moet ons erken, Parys lyk nog baie goed in vergelyking met baie ander dorpe wat ons al besoek het. Daar is wel slaggate, maar redelik min. Die strate is mooi skoon en ons kan nie nie daaroor kla nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Abelia Guest Rooms"Ons het nie kans gekry om by die oulike winkels en restaurant 'n draai te maak nie, maar sou dit regtig graag nog wou doen."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"Die rivier is indrukwekkend. Die dorp self is bietjie verwaarloos."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Oxwagon Lodge"Awesome place to visit with a lot of activities. The roads are a bit of a put off."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Binnebos Gasteplaas"The travel time from Johannesburg and Pretoria is just right."