Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8306 resensies.
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Tropicana Lodge & Function Venue"Driving around Hartebeespoort was very nice, we really enjoyed ourselves being there."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Lavender Place"Regtig 'n oulike dorpie om rond te loop en jou te verkyk na die goedjies in die winkels."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Franz"So many quaint litte shops and restaurants to visit and thoroughly enjoyed our visits to the local breweries."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Hartbeespoort se paaie op sekere plekke nie in baie goeie toestand nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Delwer Selfsorg Gastehuis"Wat gasvryheid betref is Parys onverbeterlik. Diens by Spur en die karwagte was fenomenaal. Drie waarskuwings egter, en nie gastehuis se fout, Parys se GPS, water en paaie is horribaal. Mis die slaggat en wen 'n Mercedes!"
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Micarla's Bed and Breakfast"Ons het 'n troue bygewoon by Vrystaat Safari - dit was 'n pragtige plek vir 'n mooi funksie."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Lethula"Die Lion and Cheetah Sanctuary moet besoek word. Goeie waarde vir geld."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie"Don't forget to bring your own drinking water."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Goed geleë naby Pretoria maar steeds kan 'n mens die stad ontsnap. Love dit."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Morekuri Safaris"Ons hou baie van Dinokeng. Dis gerieflik naby Pretoria."
Reitz, Ontsnap Uit Johannesburg
Oak Ridge"Reitz is die ideale plek om te ontspan. Daar is nie enige avontuurlustige uitstappies nie, maar die kerk is definitief 'n besoek werd."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Nonnashoek Country B&B"Alle besoekers kan gerus die Lionsrock Sanctuary besoek."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
The Lavender Guesthouse"Ons het gery om kos te gaan koop en nie 'n goeie indruk van die strate gekry nie. Strate was vuil en plek-plek baie swak in stand gehou."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Thekwane Holiday House"I think they should increase the activities. "
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"It's an amazing province but sugarbush was a bit far from shops. If there can be more shops around the area it will be nicer."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Moretele-Metsi Boskamp"Maak seker en voorsiening vir die bewaringsfooie en permitbetaling. Inligting word gemeld by Tau hek maar moes eers Ndlovu hek toe gaan om die nodige te bekom. Vir eerste-keer besoekers sal dit 'n verwarring moontlik wees."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"We will be visiting it again for more days and it's safe on the roads."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Mooi natuurskoon met baie om te doen."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Parys Overnight Stay"Ongelukkig het Covid skade aangerig en sekere winkels se kwaliteit het verswak of ander winkels het verdwyn! Dis so jammer - meer toeriste word benodig om die dorpie weer rooi te verf."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Moretele-Metsi Boskamp"Lekker naby aan Pretoria, die piekniekareas is baie netjies en goed onderhou. Die kaart vir selfry-vakansiegangers is baie volledige en'n moet as jy wild wil kyk. Al die personeel wat ons teëgekom het was baie vriendelik."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Some places are on dirt roads, please ask owners to send GPS coordinates."