Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Stoepie"Jacobsbaai is lieflik en die mense vriendelik en bedagsaam."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
57 on Vermont"Hermanus is great, just very busy during holiday period, but we love it anyway."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Rose Cottages"Always a pleasurable holiday experience. Love Franschhoek."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Little Willow Brooke"Franschhoek was beautiful. Being out and about on the wine farms made up for the average hospitality at Willow Brooke. I won't recommend my family or friends. But I would recommend Franschhoek to everyone I meet. I loved the station bar and the beautiful town and the people were friendly and kind."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
On the 18th"Baie om te doen in en om dorp, wynplase en kuier by rivier is 'n moet, die natuurskoon is ongelooflik."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Perla"Creation Winery was fantastic. The coastal walk is great. It's a very cute seaside town."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bird's Nest"Ek was op 'n gewone naweek daar en het nie kans gehad om veel te verken nie, maar dis 'n plek waar ek beslis langer sal wil kom kuier om 'n bietjie meer tyd te hê om die omgewing en dorp te verken. Allegaartjie Coffee Shop/geskenkwinkel was egter puik."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
21 @ Starlight"Nie spesifiek Velddrif nie, die hele area rondom soos Port Owen, Laaiplek maak dit lekker sentraal. Net jammer oor die kwaai wind soms. Velddrif en laaiplek sal altyd in my hart wees, groot geword daar."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Cabernet Cottage"Baie om te doen, met 'n sterk Franse styl en invloed, en lieflike omgewing."
Riviersonderend, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Ponthuis"Pragtige dorp, maar ons het met die grondpad omgery na Greyton."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Merlot171 B&B"Middedorp kort 'n skoonmaak en opgradering van geboue."
De Doorns, Ontsnap Uit Kaapstad
Farm Cottages at Au d’Brandy Route"Close to wineries and game reserves."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Long Acres Bahamas Accommodation"Wind was 'n bietjie van 'n probleem. Anders baie lekker plek om te kuier."