Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 17856 resensies.
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Casa Caro"Great place for surfing, the bays around the area support big surf and small surf."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Pragtige natuurskoon! 'n Besliste moet as toeristebestemming!"
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Little Miracle"'n Pragtige, plattelandse dorp wat alles bied wat jy nodig het."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Is 'n mooi dorpie omring deur baie sitrusplase met vriendelike boere met wie ek besigheid doen. Die Munisipaliteit kan net die dorp se strate opknap want daar ry baie groot sitrusvrugtevragmotors ens."
"The village was an extraordinary experience. The map of Africa at the southernmost point is a must visit."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloe and Acacia House"Oulike, klein dorpie met 'n baie mooi see-uitsig. Mense is vriendelik."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Weskus seekos, restaurante om van te kies en keur. Winkeltjies met die mooiste snuisterye, At se galery. Tradisionele vissermanbootjies wat elke dag die dag se vangs terugbring land toe. Beslis aanbeveel vir elke toeris om te besoek."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Eleazer"Omringende berge en die natuur gee daardie waardering om die Boland in rustigheid te kan geniet en spesiale tye te koester."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Gecko Lodge"Baie van die inligtingsbrosjures is outdated, en plekke bestaan nie meer, of nuwe plekke word glad nie gelys nie."
"Paarl is 'n pragtige, netjiese plek met baie besienswaardighede. Sal enige iemand aanraai om die Paarl te besoek."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skilpadjie"St Helenabaai is baie mooi, bietjie stil vir ons, maar 'n mooi, unieke dorpie. Die snoek en chip baie lekker gewees by die hawe."
"Nee wat, die area is mooi maar ek dink nie daar is baie om te doen in Tulbagh self nie."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Karoo Art Hotel"Klein dorpie met baie kuier- en eetplekke. Die natuur in daardie area is pragtig en as die Tredouwpas nie op jou roete is nie stel ek voor jy ry hom in elk geval - dis pragtig!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Paradijs Sig"Very friendly and clean. Such a pleasure to even discover clean public toilets."