Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Langebaan Anchor's Down"Oor die algemeen is Langebaan te duur in seisoen, maar die winterafslag het dit bekostigbaar gemaak vir ons vir 'n naweek."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
180 Degrees Ocean Experience"As jy wil rus en vrede hê, is Gansbaai die plek vir jou."
"Love Greyton, outdoors mecca with loads of options of active things to do. Great places to eat. Only thing that really concerned me was I felt I needed to keep all my stuff under lock and key all the time. So security was a concern. Otherwise I will be back."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
La Rochelle"'n Mengsel van oud en nuut. Vriendelike en behulpsame mense."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Smooth Sailing"'n Baie, baie mooi plek en die mense wat daar rond bly kla nie."
"Dit sal goed wees as die gastebedryf in Grabouw miskien kyk of daar nie dalk beurte gemaak kan word om te verseker dat daar meer maaltydopsies vir aandete ontwikkel kan word vir mense wat oorslaap nie. Die wyne wat ons geproe het, was oor die algemeen goed, maar ongelukkig kan sommige plase net met vooraf reëlings besoek word. As hulle wel een of twee dae 'n week sou adverteer sou dit die opsies natuurlik baie uitbrei."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea La Vie"Perfekte plek om af te skakel, gedagtes stil te maak en net te wees."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Lilybet"Ons is jammer om die situasie op die damwal waar te neem. Dis 'n bekommernis."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
39 on Admiral"A hidden gem on the West Coast, while small it has an interesting history and places to enjoy!"
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Shanty's Rest"It's a beautiful, quiet place. Only drawback we found, was the shortage of halaal restaurants and cafés, but wasn't that big of an issue."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
33 Berg Self-Catering"Een van die oudste dorpe in ons land met interessante dinge om te sien en te doen."
"For a quiet breakaway, it's heavenly. With kids, things to do was challenging. Kids need to be entertained. If it was just me, I would have been in heaven."
"Ons was nogal baie verras om te sien hoe Agulhas uitgebrei het. Was tydens ons vakansie besig om 'n nuwe sentrum te bou waar OK Food oop gaan maak en met aanbouings voor ligtoring. Lekker staproetes en veilig."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Route 62 B&B"Was met gaste op toer. Hulle het gholf gespeel en het die baan baie geniet. "
"As jy akkommodasie soek is daar omtrent geen plekke wat aandui dat hul loadahedding-vry is nie, as hul wel loafshedding-vry is is die prys 2 keer soveel. Meer as wat jy kan bekostig."