Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Twalap"Almal waarsku mens oor die misdaad in Paternoster, maar ons het absoluut geen teken daarvan gesien nie. Daar was nie bedelaars naby ons huis nie, en ons het heeltyd baie veilig gevoel. Die nuwe ontwikkelings by die hawe (Koelkamers, kunsgalery en restaurante) is 'n besoek werd."
"Ek kom al vir 24 jaar Witsand toe en sal dit vir niks verruil."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
30 Lichtenstein"Swellendam is die 3de oudste dorp in RSA. Is uniek en doen gestand aan sy tradisie."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Fonteinskloof Farm"Dit is werklik waar 'n pragtige plek waar die hartklop die mense van die omgewing is."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Cooper at Agulhas"Struisbaai is 'n baie lekker bestemming vir vakansie."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
28 on Twist"Baie lekker plek en goed geleë. Ons sal definitief weer daar gaan bly vir 'n naweek!"
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Fabulous restaurants, attractive and historic town."
Duyker Eiland, Ontsnap Uit Kaapstad
17 on Duyker"Vriendelike mense in 'n rustige en veilige omgewing."
"Greyton is 'n lieflike dorp. Daar is baie om te doen en te sien. Die mense is vriendelik, restaurante is heerlik en die Saterdagmark het ietsie vir almal. Dit was 'n koue, reënerige naweek en dit het glad nie die gemoed negatief aangetas nie, inteendeel, dit het net nog meer tot die lekker atmosfeer geleen."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Casa Del Mar 214"Ons weet die dorp kan tydens vakansietyd baie besig raak, maar was vir 'n wintersnaweek baie bedrywig. Ons kan dit hoogs aanbeveel."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aanhuizen Guest House"Was mal oor die dorp, mense is baie vriendelik en dorp is skoon en netjies."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Oude Wellington Estate"The drive and surroundings are beautiful, the town seems well managed and the people are super friendly; and everything is on offer that you may need on your holiday, in terms of groceries and services."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
High Tide"Baie rustig. Neem maar alles saam, daar's nie regtig 'n winkel nie. Hotel se kos was wonderlik gewees."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Grundhoud"Ons hou ten minste 2 keer per jaar vakansie in Hermanus. Dis 'n ongelooflike lekker plek."