Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Inkaroo Cottage"Baie winkels was egter toe oor die langnaweek. Skakel voor jy gaan om seker te maak watter plekke wel oop is."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club Unit 74"Hermanus is an amazing little town with so much to do and see. We fell in love with the town and will definitely be back as soon as possible."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Eastbury Cottage"Lovely place to stay. The cliff paths were fantastic with lovely views, lots of very good restaurants and art galleries."
"I grew up in Montagu and as always this quaint town brings nothing but warmth and generosity on a weekend getaway from the city. Check out the Orchard Padstal for the most amazing tramezzini ever!"
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Uitvlugt Guest House"Worcester se eetplekke was 'n groot verrassing vir ons! Die kos was elke keer ongelooflik met ongelooflike goeie pryse. Van ontbyt tot aandete. Beslis 'n "moet besoek" vir elke Suid Afrikaner. Die omgewing se mense weet hoe om steak gaar te maak! Selfs al is daar "loadshedding". Just do it!"
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Grande Plaisir Apartment & Villa"Europa in Suid-Afrika. Kos en wyn onverbeterlik."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
B's Cottage"Baie vriendelike mense. Honde liefhebbend. Pragtige wandelpad langs die rivier."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
On the 18th"Besoek gerus Elana's se deli vir ongelooflike produkte."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Gansbaai is 'n baie skoon dorpie en het vakansie daar baie geniet."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Holiday on Harrier"St Helenabaai het aan al ons behoeftes voorsien."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Orchard Cottage"Dit was ons en ons dogter eerste besoek aan McGregor en ons het die dorpie baie interessant gevind. Dit sal lekker wees om weer daar te kuier."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Koppie - Accommodation"Still a beautiful place to visit when the weather plays along, as it fortunately did for us."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ville Lodge"Die pragtige wynplase en ou geboue maak eintlik die plek."
Grottobaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seagulls Place"Grottobay is 'n awsome plek, ek sal vriende en my familie aanbeveel. Winkels moet nader wees."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea-Coral"Stilbaai is die rustigheid van self, heerlike vis en kalamari op hawe geniet en die kunswerk van die ou kar tonele baie geniet. Selfs tyd spandeer op die mark wat elke Saterdag geskied met heerlike pannekoeke, wafels en egte cappuccinos. "
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Skeiding Guest Farm"Skeerhok padstal, Hooikraal slaghuis, Biltong slaghuis in die dorp, Kanetberg roetes, ens. Als van die beste. Heidelberg bied baie vir so 'n klein dorpie. Skoon, netjies en veilig."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fools Gold"Dis soos die naam se: Stilte en jy kan lekker baai in die water."