Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Baie pragtige mooi plekkie, vrolike atmosfeer, mooiste uitsig en lekker ervaring, sien alles wat mooi is. Baie lekker."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Intimi 2"I love this place because it is peaceful especially if you want to get away from the busyness of the city. Not too far a drive is an extra bonus. The beach is just awesome!"
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fransie en Doep se Stoep"Dis 'n baie rustige en pragtig dorp met vriendelike mense en baie behulpsaam. 'n Mens voel soos 'n inwoner."
"Dit is 'n pragtige dorp met baie besienswaardighede. Die natuurskoon is asemrowend mooi. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante op van te kies."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale n Daisy"Baie goed geleë tussen nabye dorpe en besienswaardighede."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Crassula"Die ongereptheid, die grondpaaie en stilte was absoluut wat ons nodig gehad het. Dis naby genoeg aan Hermanus en Die Strand vir aankope, maar ver genoeg van al die woelighede om net in vrede asem te haal en die stadsgejaag te ontsnap."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Coral Cottage"Kom al vir baie jare na Struisbaai en geniet die kuier elke jaar."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Over Karoo Inn"Barrydale is 'n pragtige dorpie. Daar is soveel winkeltjies in die dorp. Wat dit nog lekkerder maak, is die feit dat jy kan stap na al die eetplekkies."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seebrieslaan 11"It's as the name states Still Bay in Afrikaans - baie stil en rustig."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"The individual shops are nice and the town has a nice vibe, but it is not widely advertised in Goudini Spa, so people who do not know the area would not know of its existence."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
KwaThula"Net jammer daar raas mense deur die strate wanneer mens dalk 'n middagslapie wil vat."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Wilde Gans"Ek het daar gebly vir 40 jaar en die plek het geweldig uitgebrei. Mense is nog net so vriendelik en hulpvaardig soos altyd. Is altyd lekker om ou bekendes te sien."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinzee Oceanfront Guesthouse"Vriendelike en behulpsame mense, groot verskeidenheid see-aktiwiteite."
"Te min tyd gehad vir alles wat ons sou kon doen. Spooktoer op fietse, die beste. Blu Vine restaurant uitstekend!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Dovecote Cottage"Dis 'nn baie mooi plek en daar is ook baie plekkies wat jy kan besoek. Sal beslis weer gaan."