Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Lieflik, dromerig, natuurskoon pristine, skoon en uncluttered. Eetplekke en kuns en craft-plekkies lieflik."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Waterblom in Pringle"I have not been to Pringle Bay for many years. It has realy grown, but still a great place. The people and its natural suroundings. We will be back."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Gabriella's Accommodation"Eves Etery, la Pirilla and The Alchemist local little pub is highly recommended as a stop by."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
180 Degrees Ocean Experience"Great little town, little bit far from main attractions of the surrounding area but overall a great place!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Redsky Self-Catering"Eerste besoek aan Struisbaai, ons het dit baie geniet, lieflike omgewing."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
129 Atlantic"Wat 'n pragtige kusdorp! En silwerskoon strate! Goeie diens oral waar ons gekom het."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Cottage"Al wat ek kan sê van die dorp is dis die beste en mooiste kusdorp. Sal weer besoek defnitief."
"Tulbagh is nestled between some stunning mountains, so much to see and do in such a natural beautiful environment."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Church Hills Boutique Guest House"Ek was net vinnig oornag daar vir 'n troue. Het nie regtig tyd gehad om die dorp ten volle te geniet nie. Ek het as enkelvrou baie veilig gevoel en daar is baie oulike plekke wat besoek kan word."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Platdak Selfsorgeenheid"Baie mooi plekkie met die nodige winkels wat naby mekaar geleë is. Lekker kos ook!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Abalone Cottage"Shark cage experience. Tranquility if looking for some beach and nature."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
17 Marine Apartment 202 A"Must be the most beautiful place in the Western Cape. "
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
3 Anchor"Not much to do there, but sufficient shops and eat-out places."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Steenbokkie"Wine tasting, game drives, beautiful beaches and Mykonos just down the road - will definately come again."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Miss Lucy"Didn't get to see Stingrays, was disappointed with harbour restaurant Catch service. People are generally friendly, place is very clean and fresh."
"Die dorpie self het nie veel om te bied vir gesinne met kinders nie, maar dit is naby geleë aan Robertson, Worcester en Montagu wat goeie wynplase en restaurante het."
"'n Mens kan vinnig agterkom hoekom Greyton die 'Dorp van die jaar' toekenning gewen het. Die hele gemeenskap is aktief betrokke by die ontwikkeling en bevordering van Greyton. Met sy ryk geskiedenis en die bewaring daarvan sal Greyton altyd mense se aandag lok en besoekers na hom toe aantrek. Hierdie dorpie staan kop en skouers uit bo ander!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"'n Plek waar jy gaan kuier en weer terugkeer."
Klaasvoogd West, Ontsnap Uit Kaapstad
Pat Busch Mountain Reserve"So baie om te sien en doen, vriendelike mense, net te min tyd!"