Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Laurel Cottage Self-catering Suites"Irritating that prices are escalated for the weekend of the Literary Festival."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisherman Cottage"Enige hengelaar se paradys. Ligging is perfek, al die omliggende dorpe in 'n omtrek van 30km (Langebaan, Paternoster, St Helenabaai, Stompneusbaai, Vredenburg, Saldanhabaai ens)."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
In-i-bos Selfsorg Eenheid"Ons is mal oor die P&B Oval Track. Dis so 'n heerlike gees."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sonkwassie"Dis 'n baie lekker plek. Ons het by Benguaela Blue middagete geniet en die kos was heerlik. Diens vriendelik en die pryse redelik. Selfs as Suid Afrikaners wat altyd bedag is op misdaad, voel mens ongelukkig ietwat onveilig. Ons is selfs op die strand deur 'n kreefsmous gekonfronteer. Ons het nie die helfte van die goed gedoen wat ons wou nie en sal beslis weer gaan! "
"Witsand huisves die prag van 'n sensitiewe ekosisteem waar die Breederivier inloop in die see. Aktiewe toeriste kan stap, bergklim, trail running, kayak, bootritte, visvang en vele meer in die mooiste omgewing. Ons sal weer Witsand besoek, net redelike verblyf kry volgende keer!"
Swartland, Ontsnap Uit Kaapstad
Nieuwedrift Accommodation"'n Heerlike omgewing met baie doendinge."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dis Beau-tie-ful"Die dorp is vuil en vol papiere en die hulle kan dit gerus weer skoon en mooi maak."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Maki-Saki Boutique Selfsorg"Beatiful, fresh, private, safe place."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Stay Anchored"Omdat ons van Malmesbury is en ons ons tydjie in Velddrif geniet het sou ek noem dat Velddrif 'n oulike klein dorpie is."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Selah House"Kan die Saterdagmark in Voëlklip aanbeveel, alhoewel nie rolstoel- of stootwaentjievriendelik weens die basbedekte grond. Het heerlik met ander besoekers gesels. Sypaadjies in Hermanus is oor die algemeen rolstoel- en stootwaentjie vriendelik. Dienste by winkels en restaurante is puik."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Crassula"Baie interessante dorp met ryk geskiedenis. Pikkewyne iets om te kom aanskou."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 21"Heerlike stil dorpie, alhoewel ons vermoed dit seker nie meer vir lank so sal bly as mens kyk na hoe dit tans reeds besig is om uit te brei nie."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Arnheim Guesthouse"Eseltjiesrus Donkey Sanctuary is 'n moet om te besoek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearl Haven"Yzerfontein is a beautiful place with kind people and all necessary amenities."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lulu's Cottage"Aanwysings nie heeltemal na wense. As jy oor brug ry na sakekern is daar nie 'n bord wat aandui waar en watter winkels in die dorp is nie. Jy kry indruk dat daar slegs huise daardie kant van brug is."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Birdsong Barrydale"Gerieflik geleë. Interessante eetplekke en winkels. Vriendelike mense."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View Cottage"Absolutely beautiful town. Love the scenic beauty and the fynbos and the birds and the penguins."