Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie"Lovely quiet little town. Not as commercialised as other little towns but still beautiful."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Seaview"Eerste besoek aan Yzerfontein en dit was die moeite werd."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kara Mia"Betty's Bay is definitely to be recommended, safe, peaceful."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 43"Our stay was perfect, hospitality was on point. We had a lovely stay and cant wait to go back."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Nautilus Self-Catering Accommodation"Small fishing town. Great escape from the city and good relations."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"St Helena Bay is a tiny town. Perfect for relaxation but there is not a lot to do down there."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaalvoet Apartments"While in Yzerfontein, pay a visit to the San Cultural Centre, !Khwa ttu, about 15 minutes drive from Kaalvoet - informative, well-presented with fascinating storytelling about the San way of life. The restaurant is worth a visit, with interesting meals and good service by the staff who are all of San heritage."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolphin Apartments"Heerlike restaurant en toeriste voel ook baie welkom. Bekende wynkelder se wynwinkel ook besoek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Private Loft with a View"Dis ’n lekker rustige dorp met baie om te doen. Die see is asemrowend."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kunje Guest Farm"The layout of the citrus farms were breathtaking. Picturesque."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Holiday on Harrier"As jy wil wegkom van die gewoel en rus vir jou siel soek, is St. Helenabaai 'n goeie opsie."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Daphne's Place"Hermanus is 'n gewilde vakansiebestemming. Die verkeer kan wel druk raak in Desembervakansie, maar dit is 'n lekker vakansiedorp."
"Paarl exceeded my expectation - so much to do! Amberg is a MUST for coffee and cake or a meal. Awesome staff and views!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Shabby Chic Bubble"Kusdorpie met baie om te sien en te gaan ontdek. Ligging was baie stil sonder enige onnodige geraas."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Phoenix 2"Ek is persoonlik nie mal oor die mense wat so rondloop en kreef smous nie! Geen wonder die West Coast Rock Lobster is bedreig nie. Maar behalwe vir dit is Paternoster wonderlik."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Laaiplek Hotel"Velddrif is altyd 'n mooi plek om te besoek en mense baie gasvry. Ons is baie lief vir Velddrif!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Lazy Daisies"Beautiful, quiet village. Great for breaking away. Few options for dinners, etc."
"Indien dit wynplase is wat jy will besoek is daar 'n groot verskeidenheid plekke om te besoek. Die dorpie het ook 'n unieke straat vol heritage-geboue en mooi restaurante."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
De Villiers Country Lodge"It's nice and peaceful. There's quite a few beautiful venues you could book for any special events or celebrations you would like to have. This is also a nice place to retreat to."