Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
LeRens Haven B&B"Yzerfontein is 'n netjiese, skoon dorp en almal wat ons mee in aanraking was, was vriendelik en behulpsaam."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Little Karoo Dream"Kunstige dorpie met interessante mense. Heerlike eetplekke (Blue Cow)."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View Swellendam"Interessante dorp met verskeidenheid restaurante en doendinge."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Cottage"Dit was regtig baie lekker en daar is so baie om te doen as die weer saamspeel. Maar andersins het ek dit geniet om net my hart uit te rus."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Cellar1947"This place is an absolute gem. I hope more people get to experience it."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Owl House Cottage"Amazing holiday destination. Beautiful place with the most friendly and kind people."
"Ongelukkig nie veel te doen nie. Die Peron restaurant is 'n besoek werd."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Port Owen Accommodation"Dis die rustigste, asemrowendste toerismebestemming."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Coco's Nest"'n Uitstekende, rustige toerismeplek. Baie vriendelike inwoners. Sal weer gaan."
"Pragtige, nostalgiese plek met asemrowende natuurskoon en romantiese wynplase met historiese argitektuur en wingerde."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale n Daisy"Baie sentraal geleë om omliggende plekke te besoek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Whalers Self-Catering"Hermanus is 'n lieflike plek en het baie vriendelike mense."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Stanford River House"Stanford het diep in my hart ingekruip. Die mense is vriendelik, die winkels is propvol unieke skatte, en die wandelroete langs die rivier is prentjie mooi."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
On the 18th"A must is to visit the 4 Cousins restaurant. You ask for a glass of wine and you are brought 3 to taste from so you can make your selection. How cool is that! The golf course is in very good condition and a good challenge."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Robin's Nest"Excellent restaurant at Creation Wines, approximately 15 km from Robin's Nest and Lizette's in town."